Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hikers Dream

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kolbe-straat 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hikers Dream is in 'n stil straat aan die voet van die Stellenbosch-berge geleë. Die suite is sowat 4 km se ry vanaf Stellenbosch se lewendige middedorp geleë, en is ideaal vir bergfietsry en voetslaan.

Die slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, brooodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV en 'n boomryke stoep in. 'n HDMI-kabel is beskikbaar indien gaste hul eie mediastroomtoestelle saambring. Tee, koffie en melk word met aankoms voorsien.

Weber-braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Dit is 'n voetslaner en 'n 'n bergfietsryer se droom, aangesien dit naby verskeie stap- en fietsroetes geleë is. Dié verhewe area van die luukse Brandwacht-buitewyk is welbekend vir sy maklike toegang tot die bergfietsroetes, soos Eden- en, Coetzenburg-enkelspoor, sowel as G-Spot. Die suite is heeltemal afgesonder van die hoofhuis, maar deel tog dieselfde dak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Hikers Dream
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kolbe-straat 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hikers Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kolbe-straat 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlOGZhMjhmLWM0YTItNDU3Mi1iZDQ3LWFmZTU4YTZhMGNlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 5 Kolbe Street Brandwacht 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.957049 18.871955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang