Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Billion Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Hill Billion Estate
Hill Billion Hotel
Good day Sibongile, Apologies to you that you were so unhappy with our hospitality. The issue regarding cleanliness is perplexing as my staff, unless turned away by the guests, are obliged to clean and refresh all the rooms daily. As for the noise, it was New Year's and our hotel was at full capacity. There was a lot of celebration on New Year's Eve. Once again, our apologies to you and your family. Best regards, Sandra Manager

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very helpful, friendly staff. Please note there are no self catering facilities. We arrived expecting what had been booked only to find out it is a hotel stay. They went out of their way to be accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hill Billion Estate
Hill Billion Hotel
Good day, thank you very much we appreciate. Apologies for the self catering room. Trust that we can be of assistance in future again. Antionette.

Roxanne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Vriendelik, behulpsaam, mooiste uitsig, ontspanne. Baie aangename mense, uit hul pad gegaan vir hul gaste. Kos was heerlik. Hulle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hill Billion Estate
Hill Billion Hotel
Baie dankie dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Ons sal graag weer van diens wil wees, julle is pragtig.

Kristin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Baie lekker, baie dankie. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hill Billion Estate
Hill Billion Hotel
Baie dankie dat julle ons besoek het dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Vertrou dat ons dit weer kan doen in die nabye toekoms.

Clement M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Des 2019

Stayed for one night and will never visit the place again. My room had no window. There was a moist smell in the room. Toilet was not functioning well. We were informed that check-in was closing at midnight to find that they closed at 22:00. It took us a long time to check in as we had to phone around. We had to assist the security guy to carry our luggage. Linen was of a very poor standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andries B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2017

Ek sal definitief weer daar bly! Dit was baie lekker om by die Hotel te kon bly. Die diens was van topgehalte en die fasiliteite was van dieselfde gehalte. Die restaurant pryse was baie billik, alhoewel na 'n paar dae raak die keuses beperk. Ons het in eenheid 21 gebly en 'n lugversorger sou die eenheid absoluut fantasties gemaak het. Ek sal Hotel Billion enige tyd aan enige iemand aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hill Billion Estate
Hill Billion Hotel
Beste Andries Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Dit was 'n groot plesier om jul hier te gehad het. Ons is in die proses om 'n lugversorger vir daardie spesifieke eenheid te kry. Ons hoop om jul gou weer te sien - Vriendelike Groete, Hillbillion

Marx T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2017

It's a beautiful place especially the outside. My concern is the bedroom arrangement and the beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hill Billion Estate
Hill Billion Hotel
Dear Marx Thank you so much for your review. I am not to sure what your concern is regarding the bedrooms and beds. Some of our Self Catering units have 1 x double bed and 2 x single beds and others only have 4 x single beds. The reason is that we cater for the racers at the track as well, which are normally just men occupying. By doing this we try to cater for all our Guests. When you do your next booking, kindly specify your needs and I will personally tend to it. I am quite confident your next visit will exceed your expectations. Kind Regards - Hillbillion Estate

Wanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2017

Dit was redelik aangenaam. Sal self nie weer daarheen gaan nie. Advertensie sê free wi-fi, maar net 1 persoon kan dit gebruik en dit hou net vir een dag. Daar word nie genoem dat jy jou eie handdoeke moes neem vir die badkamer nie. Daar is glad nie 'n tafeltjie in leefarea om enige bordjie of koppie op te sit nie. Braai-area is so klein. Ons was 5 mense, maar net 4 kan eintlik op stoepie pas. Rook is reg in die sitkamer in op stoepie, brand mens se oë verskriklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hill Billion Estate
Hill Billion Hotel
Hi Wanda Baie dankie vir jou terugvoering. Ons wifi is verniet - elkeen moet net sy eie voucher/s gebruik. Dit hou ook vir 7 dae of 500mb - daarna is dit vrylik verkrygbaar in die kantoor. Ons het ook agtergekom dat die inligting op die verskillende web blaaie aangaande die handoeke foutief is, ons het dit intussen reggestel - dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Die eenhede is eintlik vir 4 mense maar maximum 5 - dus die "sleeper couch" in die sitkamer - gelukking is daar 'n groot skuifdeur wat oopmaak na die braai area. Dit is egter altyd wys om vir eers die deur toe te hou wanneer die vuur aangesteek word sodat die rook nie binne die vertrek gaan nie. Ons kyk ook daarna om 'n tafeltjie in te bring vir die sitkamer. Ek is egter oortuig dat met jou volgende besoek aangenaam verbaas gaan wees. Vriendelike Groete - Hillbillion

Yolande V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2017

Rustig, weg van die hoofroetes. Lekker gebly, mense was vriendelik en behulpsaam. Gerieflik om te kan eet by die hotel of kroeg alhoewel ons in 'n selfsorg-eenheid was. Een van die min plekke wat voorsiening maak vir 'n gesin van 5 in een eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hill Billion Estate
Hill Billion Hotel
Hello Yolande, Baie dankie vir jou ondersteuning ons het julle kuiertjie terdeë geniet. Dankie vir die pragtige resensie vertrou dat ons volgende keer beter sal doen! Hoop ons sien julle gou gou weer. Antionette.

Bradley E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

The setting and experience was AWESOME! We were very well accommodated and received with friendly welcomes and smiles. My wife, son, and I enjoyed the vacation to the fullest. The food is excellent and service is beyond expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hill Billion Estate
Hill Billion Hotel
Hello Bradley, It was such a pleasure accommodating you here and look forward to your next visit. Thank-you so much for your excellent rating. Regards, Antionette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Hill Billion
Estate

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside-singel, Oslo Beach, Port Shepstone, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NmYwYzllLTI3ZTYtNDQ0My05YTFiLWE3ZDA0YzFlMmRjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Hillside Crescent Oslo Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.775241 30.424341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang