Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Danie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Home away from home. We had a great time with the hosts on their vegetable farm. They made us feel right at home from the word go. Our cottage had a great view of the majestic Drakensberg. The swimming pool, which is less than 20m from the cottage, had the same view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Cosy stay in breathtaking surroundings. Cosy stay with all the necessary comforts, friendly and accommodating host in breathtaking surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

So lovely hosts, we enjoyed our stay very much! Every thing said above!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Relaxing weekend getaway. The location is perfect - nice and central to all amenities, and the views are beautiful. The hosts are lovely, and it's a great spot to unwind for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gasvryheid en beeldskone uitsigte. Lieflike, gerieflike plek om te ontspan tussen die berge en natuurskone omgewing. Sal beslis weer besoek. Baie dankie Bill en Hilda vir jul vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Bekostigbare maar pragtige verblyf en ligging. Ons was ontvang deur die einaars en hulle was so baie hulpvaardig en toegewend. Die familie chalet wat ons in gebly het was baie goed toegerus en die kaggel so lekker in die koue aande. Die plek is 5 min letterlik van al die beste shopping en adventure activities. Pragtige uitsig van Champagne Castle vanuit jou eie private stoep. Ons sal vir seker hier kom bly keer na keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1
Thank you for staying with us. We enjoyed hosting you.

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Amazing location with wonderful hosts. We will definitely return to Hill Billy Cottages. The hosts Hilda and Bill are so friendly and helpful. Their farm is beautiful and in a prime location next to those epic Drakensberg mountains. Hikes and other activities are really easily accessible from there. The cottage was cozy and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1
Thank you for staying with us. It was our pleasure hosting you. Look forward to seeing you again.

Mariska M
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Ekonomies en pragtig. Ons het baie lekker gebly by Hill Billy's. Die gashere was baie vriendelik. Die verblyf was ruim en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die gasstoof was ook 'n groot hulp as daar kragonderbrekings was. Die gronde is pragtig en ons kon dit vrylik verken, wat wonderlik was vir voëlkyk. Die ligging is ideaal vir al die aktiwiteite en inkopiegeleenthede wat die vallei bied. Die uitsig vanaf die huisie was net die beste (Cathkin Peak en Monks Cowl). Die enigste knaagplekke is dat die badkamers (veral die storte) net 'n klein bietjie skoner kon wees. Ons vermoed daar is ook een of ander diertjie wat in die plafon bly, wat nogal steurend kon wees deur die nag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1
Thank you for bringing the issues with the showers and the noise in the ceiling to my attention. They will both be addressed.

Karl H
1 nag
5.0
Des 2022

Really really great. Great location. Great hosts. Perfect for 4 people comfortably.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1
Thank you for staying with us.

Anien G
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Ons het baie lekker gebly, dankie! Ons het die Drakensberge aangedurf met 3 oumas en 'n oupa om te gaan luister hoe ons skoolkoor by die Drakies sing. Ons het 2 eenhede gebruik en albei was goed toegerus en gerieflik. Bo en behalwe die pragtige natuurskoon was die seunskoor ongelooflik en is werklik 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7aa738276a740f614cafbe1f38734ec69a946bb90fa968c9c33f3203cfe2a6944760d22c062afd3e6da5acbe3b93c4d6748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Weltevreden R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.005492543666 29.45644393781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang