Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carla L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Familie-seevakansie. Pragtige huis, heerlik ruim, met al die creature comforts wat jy van kan droom: gasstoof, mikrogolf, air fryer, Nespresso-masjien, ysmaker, wasmasjien en tuimeldroër. Uitsig asemrowend en 'n klipgooi van die strand en eetplekke. En bonus: wanneer die weer nie saamwerk nie is die wynroetes ook ommie draai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca M
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Spacious, clean and central location. Hill house was well equipped for our family over the Christmas period, with even a Christmas tree up which was a nice touch. It was very clean and spacious. The photos of the games room were misleading, we were disappointed by this but the host rectified by coming to put the dartboard. The beach was just a few minutes' walk away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan K
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Great location and facilities. Clean and will stay again. Kitchen. Rooms and living areas are fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruttie N
Lang verblyf
5.0
Des 2021

Baie lekker. Perfek geleë, 3 min se stap van strand, en mooi uitsig oor die Helderberge van die stoep. Fantastiese diens van Natasha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2019

Uitstekend. Ons was 'n gesin van tien wat vir twee weke die huis gehuur het in Oktober/November 2019. Die ligging, die uitsig op die berge, die dekor, uitleg van die kamers, die heerlike dekareas ens. was ongelooflik. Alles was so netjies en skoon en enige vrae wat ons gehad het was onmiddellik opgelos deur Natasha. Ons beplan alreeds ons volgende lekker kuier by 21 Hill-straat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie L
Lang verblyf
5.0
Jan 2018

Dit was ongelooflik lekker! Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis is baie netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Dis loopafstand van die see af. Die huis is baie veilig. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Hill House
Baie dankie Anne-Marie, sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R6 500
R6 500 R5 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 500
R6 500 R5 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 21, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyODZmMzhjLWM1NTYtNGI1MS1iZjAxLTk3NWRlNDI4OTI5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R5 850 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 21 Hill Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.110305555591 18.824346363544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang