Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Luxury Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Louise C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Veilig, skoon en gemaklik. Die gasvrou en gasheer was fantasties. Veilige, gemaklike verblyf. Die eenheid is ruim en daar is alles wat nodig is vir gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie oulike plekkie, skoon en netjies. Vriendelike gasvrou. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Exceptional. Stay was exceptional, extremely friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie S
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Goeie weer, vriendelike mense, gehalte kos en restaurante. Lekker gebly en dit is baie sentraal geleë. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties. Die eenheid is netjies en goed ingerig. Lekker stil en goed geleë. Vriendelik ontvang. Fantasties. Die eenheid is netjies en goed ingerig. Lekker stil en goed geleë. Vriendelik ontvang. Sal graag langer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustigheid en gasvryheid. Baie vriendelik, sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda (mandy) G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Enjoyable, safe and comfortable. Kristle and Dougie were very friendly and were on hand if we needed anything. They accommodated our large trailer. The area is very safe and central to Clearwater and Randburg area, which suited us perfectly. The unit is spotless with all amenities you need. Has solar which is a huge bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-maria F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Gerieflik, veilig en netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie gerieflik vir kort of lang verblyf.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Qaanita W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Peaceful. What a beautiful place! I will definitely go back there if I'm ever in JHB again. The host is an amazing host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kristle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louanna-laan 31, Kloofendal, Johannesburg, 1734, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4ceaacc217ee24b9403bb52e3c51ade9af5ebbb3f5962725e01369abe6d17537dbe8bf25e51b8a7e0a1329192555bc4c4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 31 Louanna Avenue Kloofendal 1734 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.1360721 27.8988883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang