Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
David V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Cozy, homely, historical. The highlight of staying in Potchefstroom was finding Hill Manor. A beautiful Victorian building, clean and spotless with a wonderful host. The host was so accommodating and went above and beyond. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sean
Hill Manor
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie! Sien jou hopelik gou weer!

Phillip B
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustig, gerieflike bed en baie netjies. Dankie Anlie. Uitstekend. Antieke voorkoms. Baie netjies, skoon en veilig. Gerieflike parkering en spontane ontvangs van Anlie. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombuso M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

I loved it! The host was so sweet. I enjoyed every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike ontspanne gastehuis om te rus. Kan hulle ten volle aanbeveel. Goeie ligging, baie goeie kamers en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Old world charm. Beautifully restored old house in Potchefstroom. Old and new are perfectly combined. Guests are warm and welcoming and go the extra mile to make your stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Puik verblyf. Puik mense. 5 sterre is eintlik te min! 200% vir hierdie gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura V
1 nag
5.0
Mei 2024

Die beste blyplek waar ek nog ooit oorgebly het. Alles was net so amazing. Ongelooflik lekker gebly. Ontbyt en aandete heerlik. Diens uitstekend. Pragtige huis. Pragtige kamers. Sal baie graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie goeie en vriendelike ontvangs. Fantastiese gasheer. Mooi plek. Ja, het baie lekker gebly. Bietjie raserig, maar as jy binne is, pla dit darem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel O
1 nag
5.0
Feb 2024

Ek sal weer hier kom bly. Baie aangename en behulpsame mense, die plekkie was goed ingerig. Sal definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was gemaklik, 'n pragtige plek, en die eienaars was baie behulpsaam en gasvry. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YzkzYzg3LWFiNmQtNDQwNC1iYjI5LTBkMWIyZThmZjZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 227 5 1 5 70 Beyers Naude Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.712176713474 27.091365456508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang