Hill Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hill Manor bied B&B-verblyf in Potchefstroom in Noordwes. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na Victoriaanse blyplek naby die middedorp en 'n rits aktiwiteite.
Verblyf is beskikbaar in 6 kamers in die hoofhuis en 2 vrystaande selfsorg-eenhede. Elke kamer het WiFi en 3 kamers kan saam bespreek word vir 'n gesin.
Ontbyt word in die eet-area bedien en ander etes kan op versoek gereël word. Gaste kan die swembad, tuin en braaigeriewe geniet. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Hill Manor is langs die N12 en naby die middestad, wat die ligging baie gerieflik maak vir besoekers, aangesien dit binne loopafstand van 'n paar restaurante en winkels is. Dit is naby die Noordwes-Universiteitskampus, regoor die PUK McArthur-stadion en ook naby die MediClinic- en MooiMed-hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 235
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Hill Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes