Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hill Manor bied B&B en is in Potchefstroom in Noordwes geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na bekoorlike Victoriaanse verblyf, naby die middestad en 'n verskeidenheid doendinge.

Verblyf word gebied in 6 slaapkamers in die hoofhuis en twee losstaande selfsorg-eenhede. Alle kamers het toegang tot WiFi en 3 kamers kan saam as 'n gesinseenheid bespreek word.

Geriewe op die perseel sluit ontbyt in die eetarea in, en ander maaltye kan op versoek gereël word. Gaste kan die swembad, tuin geniet of van die braaigeriewe gebruik maak, asook veilige onderdakparkeerplek word vir voertuie gebied.

Hill Manor is langs die N12 en naby die middedorp geleë, wat sy ligging baie gerieflik maak vir besoekers aangesien dit binne stapafstand van 'n paar restaurante en winkels geleë is. Dit is naby die Noordwes-Universiteit se kampus, oorkant die PUK McArthur-stadion en ook naby die MediClinic en MooiMed-hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dalena F
Gesin met tieners
5.0
Was skoon en baie oulike plekkie. Vriendelike ontvangs. Sal weer daar bly. Ons het baie lekker by Hill Manor gebly.
Okt 2024
Daniel V
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money! Great value for money. 100% recommend. Friendly host. Went above and beyond.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
David V
Saam met vriende
5.0
Cozy, homely, historical. The highlight of staying in Potchefstroom was finding Hill Manor. A beautiful Victorian building, clean and s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Maryke M
5.0
Julle het my van 'n ander slegte verblyf gered toe ek dit die nodigste gehad het. Baie lekker! Die verblyf is in die middel van Potchefstroom, naby al...
Sien meer
Sep 2024
Shawna M
5.0
Pragtig en gerieflik. Wat 'n lieflike gastehuis. So mooi afgerond! Die gasvrou was ook wonderlik. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Hill Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YzkzYzg3LWFiNmQtNDQwNC1iYjI5LTBkMWIyZThmZjZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 70 Beyers Naude Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.712176713474 27.091365456508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang