Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillandale

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Amelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustig. Personeel was baie hulpvaardig. Veilige parkering. Rustige atmosfeer. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Medee D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

Lekker soos my huis. Daar was genoeg spasie soos 'n huis, my kinders kon speel en TV kyk, ek kon lekker kosmaak wat lekker vir ons was. Die beste is dat in die warm kon ons die aircons aansit. Ek kon my kinders bad en ons het heerlik geslaap. Awesome verby.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elumpie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Fantasties. Het nie oornag in Hillandale nie a.g.v die feit dat die plek waar ons sou bly nie geskik was nie. Mev A Theron het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en het ons in een van die chalets (sonder ekstra koste) geplaas. Ek merk maar foto's as "ja" - kan egter nie kommentaar lewer nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2018

Het lekker gebly. Ontvangs was vriendelik en het ons gemaklik laat voel. Veiligheidshek by ingang en die voertuig staan in die oopte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize B
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Des 2018

Onaangenaam. By aankoms het kantoornommer oorgegaan na faks. Moes die agent bel om die kontaknommer te kry. As die aircon aangesit word, trip die krag. Moes bel om krag te laat aansit. Geen water die oggend voor vertrek gehad nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Trishka S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Uitstekende ontvangs en waarde vir geld. Uitstekende ontvangs, baie netjies, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2017

Netjies en gerieflik! Netjiese verblyf wat baie goed onderhou word. Ek sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2017

Ons is baie goed ontvang en die verblyf was skoon en netjies gewees. Goeie aanbevelings ontvang t.o.v. eetplekke in die dorp. Ek sou 'n elektriese kombers of verwarmer in die kamer aanbeveel. Ek verstaan dat julle die plek belug deur die vensters oop te maak, onthou asb. om die gaste daaraan te herinner as hulle in die winter daar aankom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Des 2017

Onnet, swak teenoor 'n paar jaar gelede toe ons hulle gebruik het. Bestuur onbevoeg! Sal nie weer daar bespreek! Beddegoed was vuil!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Drienie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2016

Behalwe die pragtige houtmeubels was daar niks besonders nie. Die kamer was netjies genoeg, maar die tuin rondom is redelik onversorg. Daar is geen ontvangs by die akkommodasie nie, en 'n mens moet eers na 'n sentrale ontvangs toe ry. Ons is nie vooraf ingelig daaroor nie. Die badkamer het geen handdoekrelings nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 298

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 4, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MmY5YmExLTNkMDAtNDAyZS04NGZlLWZkYTM3YzI2MTMwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 4 Hospitaal Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.193541225436 20.849793702364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang