Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillandale

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 297

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Hillandale
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Amelia L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L

Baie rustig. Personeel was baie hulpvaardig.

Veilige parkering. Rustige atmosfeer. Baie netjies.

Medee D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Medee D

Lekker soos my huis.

Daar was genoeg spasie soos 'n huis, my kinders kon speel en TV kyk, ek kon lekker kosmaak wat lekker vir ons was. Die beste is dat in die warm kon ons die aircons aansit. Ek kon my kinders bad en ons het heerlik geslaap. Awesome verby.

Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elumpie E

Fantasties.

Het nie oornag in Hillandale nie a.g.v die feit dat die plek waar ons sou bly nie geskik was nie. Mev A Theron het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en het ons in een van die chalets (sonder ekstra koste) geplaas. Ek merk maar foto's as "ja" - kan egter nie kommentaar lewer nie.

Frans F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F

Het lekker gebly.

Ontvangs was vriendelik en het ons gemaklik laat voel. Veiligheidshek by ingang en die voertuig staan in die oopte.

Annelize B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Annelize B

Onaangenaam.

By aankoms het kantoornommer oorgegaan na faks. Moes die agent bel om die kontaknommer te kry. As die aircon aangesit word, trip die krag. Moes bel om krag te laat aansit. Geen water die oggend voor vertrek gehad nie.

Trishka S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trishka S

Uitstekende ontvangs en waarde vir geld.

Uitstekende ontvangs, baie netjies, sal beslis weer gaan.

Maryke F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke F

Netjies en gerieflik!

Netjiese verblyf wat baie goed onderhou word. Ek sal beslis weer daar bly!

Erica V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica V

Ons is baie goed ontvang en die verblyf was skoon en netjies gewees. Goeie aanbevelings ontvang t.o.v. eetplekke in die dorp.

Ek sou 'n elektriese kombers of verwarmer in die kamer aanbeveel. Ek verstaan dat julle die plek belug deur die vensters oop te maak, onthou asb. om die gaste daaraan te herinner as hulle in die winter daar aankom.

Frans V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Frans V

Onnet, swak teenoor 'n paar jaar gelede toe ons hulle gebruik het. Bestuur onbevoeg!

Sal nie weer daar bespreek! Beddegoed was vuil!

Drienie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Drienie D

Behalwe die pragtige houtmeubels was daar niks besonders nie.

Die kamer was netjies genoeg, maar die tuin rondom is redelik onversorg. Daar is geen ontvangs by die akkommodasie nie, en 'n mens moet eers na 'n sentrale ontvangs toe ry. Ons is nie vooraf ingelig daaroor nie. Die badkamer het geen handdoekrelings nie.

Gert B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B

Die ontvangs was baie vriendelik en warm.

Ek sal Hillandale aanbeveel by my vriende as hulle in Laingsburg wil oornag. Die bed was sag na 'n lang dag op die pad en die ontbyt was baie lekker.

Frederik F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik F

Baie lekker gebly met genoegsame ruimte!

Sien die sterre.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 4, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MmY5YmExLTNkMDAtNDAyZS04NGZlLWZkYTM3YzI2MTMwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 4 Hospitaal Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.193541225436 20.849793702364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang