Hillbilly Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van R43 en Wolwekloof-weg, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hillbilly Farm is 'n werkende plaas in Wolseley, 'n area bekend vir landskapsritte, wynproe, voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en zipline. Dit is die ideale wegbreek vir diere- en natuurliefhebbers wat uit die stad wil ontsnap. Hillbilly Farm is ideaal vir diegene wat 'n plaaservaring tussen vrylopende diere wil hê.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 14 gaste. Die eenhede sluit in: The Roost, The Cow Shed en The Bunker. Elke kamer het beddens, linne, ablusiegeriewe en kookgeriewe wat sowat 5 m van die eenheid af is. Elke eenheid het ook 'n privaat ingang.
The Roost en The Bunker deel die Inner Circle. Dié gemeenskaplike area sluit 2 buitestorte, toilette, wasbakke en 'n Galley-area wat 'n yskas, mikrogolf en gasstoof het. Daar is ook 'n braaiput en plonspoel.
The Cowshed is op die koeiweiveld en het sy eie toilet, stort en kombuisie wat sowat 5 m ver is. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die perseel spog ook met 'n ten volle gelisensieerde plaasstal, 'n klein zipline en vermaak vir die kinders in die gemeenskaplike area.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoek van R43 en Wolwekloof-weg, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Hillbilly Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van R43 en Wolwekloof-weg, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang