Hillcrest Hosting
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Naduchelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Karen K - Jul 2024
Algehele gradering
My honde het dit net so geniet.
Kieron O - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
Pieter H - Jun 2024
Algehele gradering
Baie tevrede met die verblyf.
Kirsten K - Mei 2024
Algehele gradering
The accommodation was clean and well-equipped. Short stay, perfect for our needs.
Surina S - Mei 2024
Algehele gradering
Privaat, netjies, veilig en gerieflik.
Lindie M - Apr 2024
Algehele gradering
Oorgebly agv my seun in Gariep Hospitaal. Ideale plek. Bekostigbaar en modern.
Pietie V - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jeanine A - Mrt 2024
Algehele gradering
Will definitely go again when we travel.
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Genotvol.
Pieter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek.
Anneke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, mooi en veilig.
Elizna B - Mrt 2024
Algehele gradering
Hillcrest Hosting is a juweel van 'n plekkie.
Steward V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Bendri G - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike ontvangs en goeie vooraf diens!
Cornea K - Feb 2024
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het was daar vir my en my vriendin se oorslaap.
Jane W - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gebly.
Jane M - Feb 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, modern en beslis alles wat jy nodig het.
Beatrix V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie stil rustige buurt. Het verblyf geniet. Gasvryheid is 10/10.
Lourens W - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gerus en kon heerlik en veilig slaap.
Colin H - Jan 2024
Algehele gradering
One about the rest.
Ilona A - Jan 2024
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Wikus O - Jan 2024
Algehele gradering
2 wonderlike mense.
Benita K - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome blyplek.
Lees meerMaritza M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Lugversorger groot bonus.
Neil O - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker privaat.
Rika V - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon, baie netjies. Geen geraas, het baie lekker geslaap en buite gesit.
Hermanus S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap!
Jan Christaan Ellis E - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike, lieflike plek. Uitstekend.
Christa M - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik. Verblyf baie geniet.
Wicus E - Apr 2024
Algehele gradering
Als reg! Sou net meer koffie, melk en suiker - ook beskuit waardeer!
Madeleine D - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Morne C - Des 2023
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel vir enige iemand om te oornag.
Hannelie D - Des 2023
Algehele gradering
Kimberley has oulike historiese plekke.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang