Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillcrest Hosting

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hillcrest Hosting bied knus oornagverblyf in 2 eenhede op die eienaar se perseel in Hillcrest, Kimberley. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.

Yellow-kamer 1 het lugversorging en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het sonkrag om die WiFi en ligte aan te dryf in geval van kragonderbrekings.

Red-kamer 2 het lugversorging en slaapplek vir 5 gaste. Dit beskik oor 'n privaat dubbelkamer vir 2 gaste, 'n oopplan-slaaparea vir 3 gaste en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerareas het 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi in albei kamers. Die eenheid het 'n omsetter om die WiFi en ligte aan te hou in geval van kragonderbrekings.

Buite is daar 'n lieflike privaat stoep met sitplek buite, 'n ideale plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag. Veilige parkeerplek word voorsien. Die eenheid is naby Gariep MediClinic en geriefswinkels.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Karen K
5.0
My honde het dit net so geniet. Baie lekker gebly. Die privaatheid was uitstekend. Was veral bly oor hoe die woonstel heeltemal omring was met mure en...
Sien meer
Jul 2024
Kieron O
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Als was netjies en in plek, sal hoogs aanbeveel en weer by hul boek vir volgende besoek aan Kimberley.
Jul 2024
Pieter H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie tevrede met die verblyf. Baie lekker gebly, geen klagtes.
Jun 2024
Kirsten K
Gesin met klein kinders
5.0
The accommodation was clean and well-equipped. Short stay, perfect for our needs. Accommodation was extremely clean, lovely lighting. A...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Surina S
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, netjies, veilig en gerieflik. Baie lekker plekkie, privaat, netjies, alles wat nodig is en veilig. Die bederf met elke dag se watertjies in y...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Naduchelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hillcrest Hosting het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ff3aee696760e1dfc13d9cd9476df02ee67dfa353d17a090f23f66e94edbfd1f2ba5da995ab0d927255798776af52ce3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 20 Slegg Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.760556373321 24.740824639605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang