Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chardonnay Holiday Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fred & Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Chardonnay Holiday Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Yolanda K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K

Baie mooi en skoon plek.

Sal beslis weer daar bly.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie, julle was puik gaste en het alles mooi skoon agter gelos, dankie. Fred

Chardonnay Holiday Apartment
Robin-lee G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin-lee G

Rustig en kalm.

Baie veilige plekkie met alles wat jy nodig het. Sal sekerlik weer gaan kuier.

Bernard N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard N

Too many levels from one room to the other.

The host is brilliant, willing to bend over backward to please. However, the place is not the cleanest at all. The kitchen has perhaps got all the goodies, but very little working space. There are just too many steps, steps from one room to the other, and also from the outside. Would not be suitable for elderly people, especially those who may have walking issues.

Neels V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Die verblyf was uitstekend, sal enige tyd weer daar tuisgaan as ons in daai rigting gaan.

Die ontvangs wat ons gekry het van die eienaar was uitstekend, baie vriendelik en gasvry.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie Neels, julle was net n plesier om as gaste te he, kom kuier weer asb, J Bay groetnis
Fred Champion

Chardonnay Holiday Apartment
Leonie P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Dit was goed.

Goeie diens. Vriendelike ontvangs.

Marlene V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Tranquil

Value for money. Peaceful. Just what I needed.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Thanks Marlene for the rating. I notice you only rate the security a 1. I was wondering why cause the flat has burglar proof trellidore fitted, all the window fitted with trellidore, outside security cameras, outside solar lights burning the whole night, and safe inside parking behind a remote gate. Please let me know of your concerns as I would like to better the security.

Chardonnay Holiday Apartment
Abrie C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie C

Fantasties. Tuiste weg van die huis.

Baie oulik. Rustig met al die fasiliteite.

Dorothy E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy E

Very peaceful, pleasant stay, will definitely return.

Neat, clean, good decor!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustige, aangename verblyf, sal definitief weer besoek.

Netjies, skoon, goeie dekor!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Thank you so much, it was my pleasure to have you as my guests.

Chardonnay Holiday Apartment
Samantha S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Die plek is goed ingerig. Die gasvryheid van die eienaars was ongelooflik. Dit was definitely meer as wat ons ver wag het.

Die verblyf was baie nice.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Hi Sam, julle was asemrowende gaste. Dankie vir die oulike resensie.

Chardonnay Holiday Apartment
Lizette H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

We really enjoyed our stay at Hillcrest, and the customer service was extremely good!

I will most definitely book at Hillcrest for my next visit. Very clean, very safe and value for money. Thanks so much!

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Julle was uitstekende gaste, kom maak weer 'n draai, en dankie vir die goeie resensie.

JBay Groete

Chardonnay Holiday Apartment
Micaela B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micaela B

Lieflik en privaat.

Die plekkie is oulik en ek sal weer daar vakansie hou.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, ons sal dit waardeer indien jy my kan kontak indien daar enige voorstelle rakende netheid is.

Chardonnay Holiday Apartment
Tony A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony A

Fantasties!

Baie netjies en gerieflik. Gasvrou baie vriendelik en sorgsaam.

Thereasa S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereasa S

Die beste waarde en genotvolle verblyf.

Ons het Erna ontmoet met ons aankoms en wat 'n pragtige persoon is sy. Die manier hoe sy ons ontvang het, was professioneel en vriendelik. Die woonstel was besonders skoon, netjies en gerieflik. Ons sal beslis haar plek aanbeveel en self in die toekoms weer daar tuisgaan.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie vir sulke positiewe terugvoering. Dit was vir ons ook lekker om julle te ontmoet en te huisves. Ek hoop julle maak in die toekoms weer `n draai!

Chardonnay Holiday Apartment
Petrus T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus T

Verblyf besonder skoon en netjies en ons het dadelik tuis gevoel.

Ons is vriendelik ontvang. Was aangenaam verras deur die skoon en netjiese woonstel, van 'n gehalte wat gewoonlik net in 'n duurder verblyfplek aangetref word. Beslis waarde vir geld, geleë in 'n stil area en binne maklike bereik van alles. Sal beslis weer hiervan gebruik maak.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tuis en tevrede voel. Dit was goed om julle te ontmoet. Kom weer.
Groete!

Chardonnay Holiday Apartment
Marchandt P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchandt P

Baie rustig, ons het lekke ontspan.

Baie netjiese plekkie, sal weer gaan as ons kan.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie! Ons is so bly julle het julle kuiertjie geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Chardonnay Holiday Apartment
Heinrich G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich G

Baie vriendelike en oulike mense!

Tannie Erna was baie vriendelik en behulpsaam gewees, ek sal Hillcrest Self-Catering Holiday Apartment vir enige een kan aanbeveel.

Matthys C. C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Matthys C. C

Goed toegeruste ateljeewoonstel wat baie skoon en netjies was en die ekstra handdoeke was baie waardeer.

Ons lewer nie kommentaar omdat ons krities wil wees nie, deel eerder inligting vanweë die ervaring as gaste wat al by baie plekke oor die wêreld heen oorgebly het. Die omgewing is mooi, rustig en veilig, maar die beddens se matrasse is pap, die binnevere is gedaan en druk deur. Dit het groot ongerief veroorsaak ... Lekker slaap was maar moeilik! Die beddegoed was mooi skoon, maar ietwat oud. Die tussendeur in die gang is nie klankdig nie en die luidrugtige buitelandse gaste in die Selfcatering Apartment, het tot laatnag lawaai ... Net soos ons seker ook Saterdag laataand, terwyl ons ingepak het, die gaste langsaan dalk gepla het. Die toilet se meganisme haak vas nadat dit gespoel is en dit veroorsaak ‘n vermorsing van water as mens se oor nie ingestel is op die konstante lopende water nie. Die koelkas se vrieshokkie moet net ‘n slag heeltemal ontvries word. Dit was moeilik om die plastiek-klappie oop en toe te maak en dit kan so vasvries dat die volgende persoon die plastiek-klappie gaan breek.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Dankie vir die positiewe opskrif, maar ek is diep teleurgesteld in die onregverdige negatiewe inhoud van die kommentaar.
Ek vra om veskoning vir die gaste in die ander eenheid. Hulle is van die buiteland en dit is hulle kultuur om hard te gesels of lawaai. Julle lawaai die Saterdagaand, soos jy dit stel, het ons egter nie gehinder nie. Die ander gaste het ook nie gekla nie. Dalk verskil die begrip "lawaai."
Ek en my man het net om onsself tevrede te stel, elkeen op `n bed gaan lê. Ons het geen springe gevoel nie.
Die ander opmerkings het ons opgevolg, maar pas nie in `n publieke bespreking nie. Jy kon dit dalk maar net vir my genoem het, ek sou dit verwelkom het.


Chardonnay Holiday Apartment
Izak D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Izak D

Kokkerotte in kaste en geen bolakens nie.

Klein en beknop. Word nie aanbeveel nie.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Dankie Sakkie. Julle het die ateljee (of studio) bespreek, nie die 2-slaapkamer woonstel nie. Dit is presies soos op die webblad. Party gaste hou weer nie van die ekstra bo-laken nie, jammer vir die ongerief. Alhoewel netheid en `n skoon plekkie ons hoogste prioriteit is, sal ons NOG beter kyk vir enige onaanvaarbare items. Dit is vir ons baie belangrik, dankie Sakkie.

Chardonnay Holiday Apartment
Heather H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H

Excellent value, compact but convenient and comfortable.

Good directions so easy to find, pleasant welcome from staff and owners, compact but fully equipped, two bedrooms if needed, spotlessly clean, distant sea view from sitting-out stoep, off-road parking behind gates, on two levels so several steps, separate loo, spacious shower and nice hot water.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Thank you, Heather. We really appreciate your kind review!

Chardonnay Holiday Apartment
Casper V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Wonderlik!

Het baie lekker gebly met 'n mooi see-uitsig.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Dankie, Casper. Kom gerus weer!!

Chardonnay Holiday Apartment
Neil P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil P

Netjies, skoon, vriendelike diens.

Sien die sterre hieronder.

Stephan V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Baie netjies. Goeie uitsig. Baie goeie prys.

Ons het hierdie eenheid vir 4 mense bespreek om te oornag na die Transbaviaans-bergfiets-wedren. Toe ons die oggend die eerste keer in die eenheid kom was ek verbaas hoe netjies en luuks dit was vir die skamele R500 per eenheid vir een nag. Ek sal versker weer hier bespreek wanneer ek in Jeffreysbaai wil bly.

Michele K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K

Baie gerieflik, net wat mens nodig het en meer!

Toegerus met als wat mens benodig vir 'n lekker kuiertjie by die see!

Marius N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N

Ek sal beslis weer daar gaan oorbly!

Ons het dit as 'n oornagplek gebruik en vir daardie doel was dit absoluut perfek. Die plek is skoon, veilig en in 'n veilige area. Ek sal dit baie beslis vir enige iemand aanbeveel en sal dit ook weer gebruik indien ek ooit weer 'n oornagplek soek.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie! Julle is baie welkom.

Chardonnay Holiday Apartment
Rudi S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie, Rudi.

Chardonnay Holiday Apartment
Cornie G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie G

Ruim, gerieflik en veilig.

Sien die sterre hieronder.

Dirk K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Dit het verwagtinge oortref. Baie netjies.

Die bespreking het vlot verloop, en die verblyf was baie goed.

Sandra D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Fantasties!

Tannie Erna het ons ongelooflik mooi gehelp en was 'n amazing gasvrou! Ons sal altyd teruggaan na dié plekkie! Dis skoon, netjies, pragtig en veilig! Baie, baie dankie!

Alta J - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Baie netjies,skoon en gerieflik

Ons het slegs een nag oorgebly na afloop van die Trans Baviaans Fietswedren. Ons was dus min tyd in die woonstel. Die geriewe is egter baie netjies, skoon en uiters veilig. Die voertuig word buite sig van die straat geparkeer. Die gasvrou het geen moeite ontsien om vir ons 'n gerieflike verblyf te verseker nie.

Gina O - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina O

Vriendelike, aangename verblyf.

Perfekte toesluit-eenheid vir oornag! Ons is vriendelik ontvang en was totaal en al gerus met oop deure terwyl ons die pragtige uitsig kon geniet.

Alta V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Al die geriewe wat nodig is vir 'n vakansie is daar!

Sien die sterre hieronder.

Dawie P - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie P

FANSATIES

Lekker gebly.

Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cassine-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c00ea159cd70528547293717eb99e941fb88274fdcdf0a6a12c29eb744dba0b0246771d05919c0d204937e9d92a5da80c3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 4 Cassine Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.025801226547 24.920403957367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang