Chardonnay Holiday Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Fred & Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Yolanda K - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi en skoon plek.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie, julle was puik gaste en het alles mooi skoon agter gelos, dankie. Fred
Robin-lee G - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Bernard N - Mrt 2021
Algehele gradering
Too many levels from one room to the other.
Neels V - Nov 2020
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend, sal enige tyd weer daar tuisgaan as ons in daai rigting gaan.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie Neels, julle was net n plesier om as gaste te he, kom kuier weer asb, J Bay groetnis
Fred Champion
Leonie P - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was goed.
Marlene V - Okt 2020
Algehele gradering
Tranquil
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Thanks Marlene for the rating. I notice you only rate the security a 1. I was wondering why cause the flat has burglar proof trellidore fitted, all the window fitted with trellidore, outside security cameras, outside solar lights burning the whole night, and safe inside parking behind a remote gate. Please let me know of your concerns as I would like to better the security.
Abrie C - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties. Tuiste weg van die huis.
Dorothy E - Okt 2018
Algehele gradering
Very peaceful, pleasant stay, will definitely return.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustige, aangename verblyf, sal definitief weer besoek.
Netjies, skoon, goeie dekor!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Thank you so much, it was my pleasure to have you as my guests.
Samantha S - Des 2017
Algehele gradering
Die plek is goed ingerig. Die gasvryheid van die eienaars was ongelooflik. Dit was definitely meer as wat ons ver wag het.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Hi Sam, julle was asemrowende gaste. Dankie vir die oulike resensie.
Lizette H - Nov 2017
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at Hillcrest, and the customer service was extremely good!
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Julle was uitstekende gaste, kom maak weer 'n draai, en dankie vir die goeie resensie.
JBay Groete
Micaela B - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflik en privaat.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, ons sal dit waardeer indien jy my kan kontak indien daar enige voorstelle rakende netheid is.
Tony A - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Thereasa S - Mei 2016
Algehele gradering
Die beste waarde en genotvolle verblyf.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie vir sulke positiewe terugvoering. Dit was vir ons ook lekker om julle te ontmoet en te huisves. Ek hoop julle maak in die toekoms weer `n draai!
Petrus T - Feb 2016
Algehele gradering
Verblyf besonder skoon en netjies en ons het dadelik tuis gevoel.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tuis en tevrede voel. Dit was goed om julle te ontmoet. Kom weer.
Groete!
Marchandt P - Feb 2016
Algehele gradering
Baie rustig, ons het lekke ontspan.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie! Ons is so bly julle het julle kuiertjie geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Heinrich G - Jul 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike en oulike mense!
Matthys C. C - Mrt 2016
Algehele gradering
Goed toegeruste ateljeewoonstel wat baie skoon en netjies was en die ekstra handdoeke was baie waardeer.
Lees meerChardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Dankie vir die positiewe opskrif, maar ek is diep teleurgesteld in die onregverdige negatiewe inhoud van die kommentaar.
Ek vra om veskoning vir die gaste in die ander eenheid. Hulle is van die buiteland en dit is hulle kultuur om hard te gesels of lawaai. Julle lawaai die Saterdagaand, soos jy dit stel, het ons egter nie gehinder nie. Die ander gaste het ook nie gekla nie. Dalk verskil die begrip "lawaai."
Ek en my man het net om onsself tevrede te stel, elkeen op `n bed gaan lê. Ons het geen springe gevoel nie.
Die ander opmerkings het ons opgevolg, maar pas nie in `n publieke bespreking nie. Jy kon dit dalk maar net vir my genoem het, ek sou dit verwelkom het.
Izak D - Mrt 2016
Algehele gradering
Kokkerotte in kaste en geen bolakens nie.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Dankie Sakkie. Julle het die ateljee (of studio) bespreek, nie die 2-slaapkamer woonstel nie. Dit is presies soos op die webblad. Party gaste hou weer nie van die ekstra bo-laken nie, jammer vir die ongerief. Alhoewel netheid en `n skoon plekkie ons hoogste prioriteit is, sal ons NOG beter kyk vir enige onaanvaarbare items. Dit is vir ons baie belangrik, dankie Sakkie.
Heather H - Sep 2015
Algehele gradering
Excellent value, compact but convenient and comfortable.
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Thank you, Heather. We really appreciate your kind review!
Casper V - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Dankie, Casper. Kom gerus weer!!
Neil P - Des 2014
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike diens.
Stephan V - Aug 2014
Algehele gradering
Baie netjies. Goeie uitsig. Baie goeie prys.
Michele K - Apr 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik, net wat mens nodig het en meer!
Marius N - Aug 2014
Algehele gradering
Ek sal beslis weer daar gaan oorbly!
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie! Julle is baie welkom.
Rudi S - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
Chardonnay Holiday Apartment se terugvoer
Baie dankie, Rudi.
Cornie G - Mei 2014
Algehele gradering
Ruim, gerieflik en veilig.
Dirk K - Okt 2013
Algehele gradering
Dit het verwagtinge oortref. Baie netjies.
Sandra D - Aug 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Alta J - Aug 2013
Algehele gradering
Baie netjies,skoon en gerieflik
Gina O - Aug 2013
Algehele gradering
Vriendelike, aangename verblyf.
Alta V - Okt 2013
Algehele gradering
Al die geriewe wat nodig is vir 'n vakansie is daar!
Dawie P - Apr 2012
Algehele gradering
FANSATIES
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cassine-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang