Chardonnay Holiday Apartment
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cassine-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Chardonnay Holiday Apartment is in die gesogte woonbuurt Wavecrest in Jeffereysbaai geleë. Jeffreysbaai is slegs 70 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) wat dit ideaal maak vir 'n lekker vakansiewegbreek of 'n lang vakansie.
Chardonnay bied verblyf aan 6 gaste in 'n selfsorgwoonstel en beskik oor 3 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed, een met 'n dubbelbed en die ander een met 2 enkelbeddens. DStv Premium, Netflix en onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die hoofslaapkamer het ook 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Die woonstel het 'n aparte sitarea en kombuisie, 2 badkamers, een met 'n bad en stort en ander met stort, en 2 aparte toilette. Buitebraaigeriewe onder 'n prieel, 'n dek en 'n beskutte stoep is ook beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Elke kamer beskik oor 'n dakwaaier, elektriese komberse en skoon handdoeke. Radio, DStv en onbeperkte WiFi is ingesluit.
Daar is rugsteun-sonkrag tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Fred & Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Cassine-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Chardonnay Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cassine-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang