Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Evelyn K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfectly situated for what we needed. Hills & Dale was very closely situated to the Lanseria Airport, which is what we needed. The unit is clean and comfortable and easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms
Thank you, Evelyn, for taking the time to rate us. We are glad that you found us conveniently situated for your travels.

Wayne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Ons kon braai en werk. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms
Thank you, Wayne, for taking the time to leave a review and rating. We appreciate your patronage.

Vicky S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful and everyone is friendly and helpful. Best little break ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms
Thank you, Vicky, for taking the time to rate us. We are so glad that you enjoyed your break. Thank you for being a valuable guest of ours.

Latonia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Peaceful and relaxing. I really enjoyed our stay at Hills and Dales. It was definitely relaxing and peaceful. We were warmly greeted by the host; he was a lovely host who made sure we were settled in and had everything we needed for our stay. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sammy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Very nice place. Would go there again. Really enjoyed my stay there and the fireplace, and free wood provided for two days. The room was so nice and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Enjoyable. Was peaceful and no one bothered you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms
Thank you, Liam, for taking the time to rate us and also for being a very valuable guest of ours.

Paul D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Die moeite werd om daar te bly. Dit is 'n rustige plek. Kamers is skoon en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diane
Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms
Thank you, Paul, for being such a great guest. We are glad that you were able to have a relaxing stay. We look forward to seeing you again.

Christa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Baie lekker rustige plek met die mooiste tuine en heerlike ontbyt. Great venue wat ons terdeë geniet het. Gratis WiFi is 'n groot bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diane
Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms
Thank you, Alwyn, for your kind words and we are glad that you enjoyed your stay. Thank you for being valuable guests of ours and we hope we will see you again.

Desmond K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlike ervaring. Pragtige uitsig oor die natuur met die sagte gedruis van die rivier in die agtergrond. Die eenheid was netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms
Thank you so much Desmond for taking the time to rate and review us. We thank you for being our valuable guests.

Wynand P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Naweek weg vir huweliksherdenking. Baie rustige atmosfeer met 'n verskriklike mooi uitsig van die Jukskeirivier. Was daar vir 2 aande en sal weer gaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms
Thank you so much Wynand for your lovely review and thank you both for being valuable guests of ours. We look forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 59

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b974cadb6463d65508436558616b308ec29591b2a704a82accf30408178c0b044839c19c924d9938797d98f808047db7af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Ashanti Road Plot 4, Hills and Dales 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.918340440843 27.935880669975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang