Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sandra G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent stay. We had a wonderful stay. Thanks so much. Home away from home. Will definitely be back in May.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus P
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Excellent accommodation for SW/Helderberg. I had an excellent couple of days at Hillside Cottage. The cottage felt brand new, was perfectly clean, and everything about it was very well thought-out. It is located on the owners' property but still felt very private. The neighbourhood is quiet and safe. Communication with Katherine is always prompt and the groceries she had provided were a very welcome bonus. The cottage is just minutes away from Helderberg Nature Reserve and several excellent wine estates. Highly recommended for stays in the SW area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malikah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie gerieflik en veilig. Die plekkie was baie gerieflik en stil. Sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Aboluut die moeite werd. Hillside Cottage is 'n pragtige, baie goed toegeruste, netjiese en knus woonstelletjie met 'n heerlike kaggel waarin ons heerlik en rustig gebly het. Daar is baie moeite gedoen met die klein dingetjies (detail) wat 'n mens laat besef met watter liefde en sorg die gasheer ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tandi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lovely stay, comfy bed! Comfortable, clean, neat and tidy. Host was super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sanabra M
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Dit was heerlik en so gerieflik. Daar was Al's wat jy kon benodig en meer. Van koekies tot melk en konfyt. Ek sal beslis weer vir 'n naweek hier kom woon. Dis baie rustig en daar is oor genoeg hout vir die kaggel. Die huisie is total op sy eie en so privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerishnie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

It was amazing. It was very nice we enjoyed every minute of our stay. It was very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk E
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Lovely stay. Enjoyed the time. Quiet neighbourhood and safe, will definitely stay there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solize C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Heerlik Baie lekker gebly, heerlike kaggel vir koue wintersaande. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Ons verblyf daar was baie aangenaam. Vriendelike gasvrou en gasheer. Ons het ’n aangename tyd beleef, die eienaars is baie aangename mense en hulle het ons regtig tuis laat voel. Die woonstel, alhoewel dit op dieselfde perseel as die woning is, is baie privaat. Ons is gelukkig redelik bejaard en swem is nie meer ’n prioriteit nie, maar vir iemand wat die swembad wil gebruik kan privaatheid miskien problamaties wees. ’n Tekortkoming wat wel aangespreek kan word is onderdakparkering - behalwe vir ’n boom langs die straat is parkering in die son die enigste opsie. ’n Kluis waarin waardevolle items en ’n handwapen veilig geberg kan word sal ’n welkome verbetering wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Katherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary-singel 10, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OgLFLWZDFk9WCpDgKO3oiK7nyyZ3pNpNVSesaZ2pAIOtyxVNP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 10 Hillary Close Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059734585296 18.858489326983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang