Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Executive Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Michael R
1 nag
5.0
Aug 2024

Clean and spacious rooms, fully equipped for self catering needs. Clean and spacious rooms, fully equipped for self catering needs. Friendly and helpful staff. This is my second time staying and I will stay at Hillside next time travelling to Windhoek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Goeie verblyf om Windhoek te verken. Lekker gebly, baie toeganklike ligging en goed ingerig. Verkeer kan raserig raak as vensters oop is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Caroline by ontvangs was so hulpvaardig en vriendelik. Sy is regtig 'n aanwins vir die besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie S
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2022

Ons het in nr 15 gebly, geraas van verkeer hele nag! Die man by hek wat op diens was het ons ongelooflik baie gehelp, nadat ons 'n band gebars het, het hy vir ons gereël vir 'n ander een!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson Mandela-laan 93A, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl1ah9Op73MD82sSOAZyAaZFCpARDjB6m5NYl2AkXZF7O46UeHA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 93A Nelson Mandela Avenue Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.561564691589 17.097777557008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang