+75
Selfsorg in Klein Windhoek

Hillside Executive Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 72 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 93A Nelson Mandela Avenue, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein Windhoek. Restaurante, insluitend die gewilde Joe's Beerhouse, is stapafstand van die woonstelle af en daar is 2 winkelsentrums binne 2 km.

Verblyf word in ruim ateljee-woonstelle en een- en tweeslaapkamerwoonstelle gebied. Elke woonstel het lugversorging, gehaltebeddens, 'n privaat badkamer, TV met sekere DStv-kanale teen die muur, 'n etenshoekie met stoele, en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n ketel. Gratis WiFi, elektriese kluise en 'n haardroër word voorsien.

Daar is braaigeriewe by van die eenhede. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit en geslote kringtelevisie. Daar is veilige parkeerplek in die skadu. 'n Wasgoeddiens en skoonmaakdiens kan gereël word. Motorverhurings en lughawependeldienste kan op versoek voorsien word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Roseline K
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent staff and lovely stay. It was amazing, clean and great customer service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Windhoek vir die eerste keer besoek en al die geskiedenis en ou geboue geniet. Baie lekker eenheid en ruim. Het lekker gebly. Was verras met die ontby...
Sien meer
Jul 2025
Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
Kon niks fout vind nie. Die beste van al die plekke waar ons gebly het.
Jul 2025
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende akkommodasie, hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly, ruim moderne woonstel, baie goed toegerus, die koue ontbyt was 'n bonus, staf baie vrien...
Sien meer
Mei 2025
Carla S
4.8
Vyf ster, uitstekende verblyf! Uitstekende verblyf, netjies, skoon en gerieflik. Sentraal geleë, naby goeie restaurante en winkelsentrums. Sal definit...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 93A Nelson Mandela Avenue, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Hillside Executive Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 924
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 924
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 924
per nag (plek vir 2)
Bespreek

93A Nelson Mandela Avenue, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 72 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl1ah9Op73MD82sSOAZyAaZFCpARDjB6m5NYl2AkXZF7O46UeHA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R924 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 93A Nelson Mandela Avenue Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.561564691589 17.097777557008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang