Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Farm Bed & Breakfast

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elsa P
1 nag
5.0
Jul 2024

Wonderlike rustige verblyf! Sal dit aanbeveel. Was 'n heerlike kuier. Net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
Baie dankie Elsa, ons waardeer dit.

Hennie B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie mooi, vriendelik, behulpsaam. Dit was net te kort wat ek daar gebly het. Baie mooi, baie goeie en vriendelike mense. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
Baie dankie, Hennie, ons sien uit vir die volgende kuier.

Kae Yng O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlik, pragtig, klein paradys en idilliese tuiste. Ons was baie bly om hierdie spesiale plek te besoek. Alles was perfek! Die Guineafowl kamer is so romanties, soos wittebrood. Baie dankie Liz en Gerald, honde Milly, Sparky. Dis lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
Hello Kae, Dit was goed om julle as gaste te verwelkom. Alles van die beste vir julle toekoms.

Nadine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pragtige blyplek en omgewing en spesiale, gasvrye mense. Ons was aangenaam verras met ons blyplek. So mooi soos iets wat mens by 'n 5-ster lodge sal kry. Daar is vir elke behoefte voorsiening gemaak van muskietweermiddel tot vuurhoutjies sou jy 'n kers wil aansteek. Nie dat beurtkrag hier 'n probleem is nie, Hillside is heeltemal selfonderhoudend en nie afhanklik van Eskom-krag nie. Ons het heerlik op die stoep gekuier en uitgekyk op die pragtige omgewing. Die ontbyt, met regte plaaseiers (met vergunning van die 8-jarige kleinseun), was net wat ons nodig gehad het voor ons die dag aangepak het. Woorde doen nie regtig reg aan Hillside nie, kom kyk vir jouself. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
Thank you Nadine, it was great having you as guest.

Gert P
1 nag
4.6
Mrt 2024

Ideale verblyf om paar dae oor te bly. Rustige plaasatmosfeer met mooi natuurskoon. Eienaars baie gasvry en gee persoonlike aandag en diens. Eenhede nuut en modern toegerus en geen beurtkrag (off the grid). Sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
Dankie, Gert. Ons waardeer dit.

Klaus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie mooi omgewing. Gawe en behulpsame gasvrou. Baie skoon en behulpsaam. Lekker gekuier en geskiedenis van omgewing leer ken. Baie dankie vir lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
Baie dankie Klaus!

Ed H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lovely, chilled experience. Liz is very hospitable! Nothing is too much. A great place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
Hello Ed and Linda, Thank you for your rating. It was great having you as guests. Kind regards, Liz

Sandra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Oornagplekkie tydens troue. Pragtige plek met 'n pragtige gasvrou! Genoeg ruimte, baie skoon en netjies! Heerlike ontbyt met pragtige uitsig. Hierdie plekke verdien 5+ sterre! Baie dankie LIz, ons kuier daar by julle was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
Baie dankie Johan.

Jacqui F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Most relaxing and enjoyable stay. We enjoyed the peace and tranquility with beautiful views of the dam and rolling farm hills. The breakfasts were delicious. Thank you Liz and Gerald for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
Thank you so much, Jacqui.

Barbara H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Pragtige plek. Uitsonderlik. Was net so vriendelik en gasvry. Dankie vir 'n pragtige en heerlike oorslaap. Sal regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Hillside Farm Bed & Breakfast
It was really lovely meeting you, thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skaapkraalplaas, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NTg4N2Y0LTU1ZmEtNDdhNS1hNzZjLTA0YmQwYjFiNzYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Skaapkraal Farm Commondale Area 2385 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.228333333333 30.955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang