Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Farm Bed & Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skaapkraalplaas, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hillside Farm Bed & Breakfast het 'n skilderagtige uitsig oor 'n plaasdam en krioel van die voëllewe. Daar is bokke en tarentale wat net so 100 m van die kothuis af wei. Ons 2 kothuise is Butterfly Cottage en Guineafowl Cottage.

Butterfly Cottage is ideaal vir 'n gesin van 4. Dit het 'n badkamer buite die hoofslaapkamer, en 2 enkelbeddens op die boonste vloer. Daar is 'n klein kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, yskas en stoofplaat (op versoek).

Die Guineafowl Cottage is ietwat luuks en perfek vir 'n paartjie wat graag van die besige stad wil ontsnap of wil ontspan na 'n lang rit. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed, wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n kombuisie, ingeboude braai en stoep.

Hillside Farm B&B is die ideale oornagplek vanaf die Krugerwildtuin op pad na KwaZulu-Natal se Noordkus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Hillside Farm Bed & Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Skaapkraalplaas, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga
  • Gaste dink Hillside Farm Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skaapkraalplaas, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NTg4N2Y0LTU1ZmEtNDdhNS1hNzZjLTA0YmQwYjFiNzYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Skaapkraal Farm Commondale Area 2385 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.228333333333 30.955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang