Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Hillside Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Greg L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg L

Quiet and complete. An ideal road trip stopover.

A wonderful find 500m from the N1. Nestled behind a hill, there is no road noise. The accommodation has been carefully restored with a modern bathroom that blends in. Everything needed for a stopover between Johannesburg and the Great Karoo is at hand. It's definitely my first choice for all future trips.

Louis D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Watter idilliese familieplaas waar ons ure lank kon stap en diere kyk!

In Hillside se Tree House, waarin ons gebly het, was drie slaapvertrekke met ses beddens en drie badkamers met 'n pragtige eetkamer en kombuis, en etes wat op ons tafel afgelewer is. Die familie se voetspore lê al langer as 'n eeu op Hillside. Ons het ons nie net verstom oor die pragtige tuin nie, maar ure lank in alle rigtings op die plaas gestap en foto's geneem, ook van die gesonde skape en stoetbeeste. Ons sien uit na 'n volgende kuier!

Rene B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

In die middel van nerens lekkerte!

Pragtige bestemming. Baie gerieflike eenheid. Heerlike pasteie en slaai! 'n Baie aangename gasvrou.

Jakkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie V

Outydse Vrystaatse plaas atmosfeer. Die hond Nala is te oulik.

Ideaal vir oornag tussen Kaap en Gauteng. Lekker lamskerrie vir aandete (addisioneel). Ligte ontbyt vir vroeg in die pad val.

Inge M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge M

Luukse verblyf en fantastiese kos.

Die luukse tree house was 'n aangename verrassing. Die diens was fantasties en die aandete uit die boonste rakke. Ons ontbyt was selfs vir ons ingepak omdat ons vroeg gery het. Sal beslis weer daar bly.

Marie-louise G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G

Puik oornag stop op N1.

Perfekte oornag stop tussen Gauteng en die Kaap. Die cottage was netjies, goed ingerig en ver genoeg van die N1 af dat dit stil is. Aandete met skaap kerrie (additioneel, en op versoek) was heerlik, en by die cottage afgelewer op tyd. Mooi tuin en bome. Kommunikasie was puik! Sal beslis weer gebruik as oornag stop!

Nelia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia B

Perfek, alles wat ons nodig gehad het.

Kos was heerlik, alles was net reg! MTN het net geen sein daar nie, maar daar is WiFi, so dit was geen probleem. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Ina H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H

Netjiese kamer met heerlike kos.

Stokoue plaashuis met netjiese, skoon kamers en heerlike kos. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Ideale ligging vir oorslaap.

Robbie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie M

Uitstekend.

Pragtige, netjiese, mooi omgewing en vriendelike gasvrou. Effens aan die duur kant.

David L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David L

Baie mooi en vriendelik.

Die kos was baie goed voorberei en smaaklik.

An S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An S

Perfect stay over from or to Johannesburg.

This place is just off the N1, but once you drive into the property you immediately forget you are so close to the N1. This place has a beautiful garden and plenty of space for walks after a long day in the car or before beginning the last stretch to Johannesburg. Don't forget to ask for their dinner option. They have very nice food that gets delivered to your chalet. The staff is very friendly and helpful. There is also a very nice swimming pool to relax around.

Elisabeth S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S

Hillside Farm was a great overnight stay.

We received a very warm welcome by Kate, the host. We enjoyed the delicious evening meal she had prepared for us (lamb curry, Bobotie and chicken curry). The history of the farm was very interesting.

Christa J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa J

Lekker plaas.

Lekker ruim, luuks, gerieflik en gemaklik. Mooi swembad en braai geriewe met selfs 'n pragtige tennisbaan en staproete. Ons eenheid was op die boonste vloer wat dalk genoem kan word in die beskrywing vir mense wat nie kan trappe klim nie, maar baie netjiese mooi stylvol oorgedoen met luukshede wat mens nie verwag nie. Heerlike ontbyt en ons het lekker gebraai by die swembad. Die pad is net bietjie moeilik as jy off road karavaan of enige groot karavaan sleep. Tydens ons verblyf het ons borde gekort en braaibak en Paulina was baie behulpsaam met alles wat nodig was. Baie lekker en rustig.

Johan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Alles uit die boonste rakke. Van die ontvangs tot die akkommodasie was alles om ons tuis te voel in hulle wêreld.

Pragtige mense met uitnodigende persoonlikheid wat ons tuis laat voel het nog voor dat ons gearriveer het. Kate dankie vir die uitnodiging na jul familie feesvieringe ons het dit waardeer.

Johan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie skoon en netjies.

Sal weer by Hillside Farm bly, vriendelike mense en ek beveel Hillside Farm aan.

Andre J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Pragtig.

Mooi, gerieflik en vriendelike diens.

Linda N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda N

Lekker plaas met al die geriewe.

Maklike toegang. Vriendelike eienaars en baie gerieflike eenheid.

René D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Uitstekende ligging, baie ruim, heerlike etes, baie goed toegerus. Pragtige plaas.

Baie netjies, silwerskoon, baie ruim. Kate is ‘n baie vriendelike gasvrou en die etes was heerlik.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Hillside Farm, Trompsburg, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALH98ZiIH81QoKf0YMvB2YHr7d4PpmvBmXQMLXt3IfjlKsKfS97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the N1 Hillside Farm 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.162662523823 25.746126573016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang