Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Greg L
1 nag
5.0
Jul 2024

Quiet and complete. An ideal road trip stopover. A wonderful find 500m from the N1. Nestled behind a hill, there is no road noise. The accommodation has been carefully restored with a modern bathroom that blends in. Everything needed for a stopover between Johannesburg and the Great Karoo is at hand. It's definitely my first choice for all future trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Watter idilliese familieplaas waar ons ure lank kon stap en diere kyk! In Hillside se Tree House, waarin ons gebly het, was drie slaapvertrekke met ses beddens en drie badkamers met 'n pragtige eetkamer en kombuis, en etes wat op ons tafel afgelewer is. Die familie se voetspore lê al langer as 'n eeu op Hillside. Ons het ons nie net verstom oor die pragtige tuin nie, maar ure lank in alle rigtings op die plaas gestap en foto's geneem, ook van die gesonde skape en stoetbeeste. Ons sien uit na 'n volgende kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

In die middel van nerens lekkerte! Pragtige bestemming. Baie gerieflike eenheid. Heerlike pasteie en slaai! 'n Baie aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Outydse Vrystaatse plaas atmosfeer. Die hond Nala is te oulik. Ideaal vir oornag tussen Kaap en Gauteng. Lekker lamskerrie vir aandete (addisioneel). Ligte ontbyt vir vroeg in die pad val.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Inge M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Luukse verblyf en fantastiese kos. Die luukse tree house was 'n aangename verrassing. Die diens was fantasties en die aandete uit die boonste rakke. Ons ontbyt was selfs vir ons ingepak omdat ons vroeg gery het. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Puik oornag stop op N1. Perfekte oornag stop tussen Gauteng en die Kaap. Die cottage was netjies, goed ingerig en ver genoeg van die N1 af dat dit stil is. Aandete met skaap kerrie (additioneel, en op versoek) was heerlik, en by die cottage afgelewer op tyd. Mooi tuin en bome. Kommunikasie was puik! Sal beslis weer gebruik as oornag stop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Perfek, alles wat ons nodig gehad het. Kos was heerlik, alles was net reg! MTN het net geen sein daar nie, maar daar is WiFi, so dit was geen probleem. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Netjiese kamer met heerlike kos. Stokoue plaashuis met netjiese, skoon kamers en heerlike kos. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Ideale ligging vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Uitstekend. Pragtige, netjiese, mooi omgewing en vriendelike gasvrou. Effens aan die duur kant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

David L
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Apr 2023

Baie mooi en vriendelik. Die kos was baie goed voorberei en smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Hillside Farm, Trompsburg, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALH98ZiIH81QoKf0YMvB2YHr7d4PpmvBmXQMLXt3IfjlKsKfS97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the N1 Hillside Farm 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.162662523823 25.746126573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang