Hillside Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lente Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ruan D - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike ervaring!
Alistair R - Apr 2024
Algehele gradering
Will stay again.
Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Ruim, netjies, goeie diens.
Hillside Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Riaan.
Ek waardeer dit.
Julle is enige tyd weer welkom.
Dirk H - Jan 2023
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Lees meerHillside Guest House se terugvoer
Goeie dag Dirk.
Dankie vir jou resensie.
Die kraan van die stort het gebreek en die vorige gaste het ons nie laat weet nie. Ek is jammer daaroor. Ons gaan egter die hele badkamer oordoen want die krane is binne in die muur.
Ek is jammer oor die gaste wat hulle nie kon gedra nie.
Daar is nie-rook bordjies in die kombuis en die deel waar die ander gaste geslaap het.
Die wangedrag van die ander gaste het ons reeds hanteer.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hennie V - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik vir oornagverblyf.
Justin L - Des 2022
Algehele gradering
Great for overnight stay!
Thomas E - Jan 2022
Algehele gradering
Very nice stay although brief, lovely accommodation and friendly host.
Nicolette O - Mrt 2020
Algehele gradering
Was baie rustig en het lekker gerus, badkamer was my gunsteling, beveel dit vir enige iemand aan.
Hillside Guest House se terugvoer
Baie dankie Nicolette.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Lente
Werner H - Des 2019
Algehele gradering
Oulik, vriendelik en rustig.
Hillside Guest House se terugvoer
Baie dankie
Kom kuier gerus weer.
Groete Lente
Hennie C - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Hillside Guest House se terugvoer
Baie dankie Hennie.
Ons sien uit na jou volgende kuier.
Edolene B - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie oorslaap-fasiliteit
Hillside Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Die krane is reeds herstel.
Kom kuier gerus weer.
Groete Lente
Wihann M - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en ontspannend.
Hillside Guest House se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Nan Y - Okt 2018
Algehele gradering
The house is clean and well equipped, but there is no view despite the website picture which suggests this.
Hillside Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback.
The profile picture that was taken from the bridge was removed.
We apologise.
Warrant Officer Gxagxisa W - Des 2018
Algehele gradering
Privaat en baie rustig.
Andries B - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon, genoeg beddegoed.
Hillside Guest House se terugvoer
Goeie dag Andries,
Dankie vir jou insette. Ons werk hard aan die tuin.
Gelukkig is die groei seisoen nou hier. Blomme en gras is geplant.
Wanneer julle weer kom kuier lyk als anders.
Groete,
Lente
Mari K - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam maar baie eenvoudig.
Hillside Guest House se terugvoer
Dankie Mari vir jou terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Swart-singel 6, Bethulie, 9992, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang