Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Ruan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike ervaring! Baie lekker oorgebly. Ons honde het ook die grasperk en ruim erf baie geniet. Dit was baie lekker en rustig gewees na 'n lang reis! Sal graag weer hier wil oorbly in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alistair R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Will stay again. Hillside was lovely, and communication from the manager was excellent. Room was lovely - clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ruim, netjies, goeie diens. Verskriklik lekker. Baie ruim. Grootste badkamer! Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lente
Hillside Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer, Riaan. Ek waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.

Dirk H
1 nag
3.6
Jan 2023

Gemengde gevoelens. Ek en my vrou en ons drie volwasse kinders het onlangs hier oornag. Die huis is baie lekker en gesellig en die bed waarop ek en my vrou geslaap het was wonderlik. Die eienaar het egter een van die kamers, wat direk uit een van die drie slaapkamers wat ons gehuur lei, aan 'n ander groep mense verhuur. Daar was ten minste drie volwassenes en twee kinders wat, dink ek, almal in die vierde slaapkamer oorgeslaap het. Nadat ek hulle eers moes gaan vra om stil te bly omdat ons wil slaap, het hulle in die huis begin kettingrook en die rook het onderdeur die deur in die kamer waar my dogter geslaap het ingedring en sy moes haar kop bedek en probeer om te slaap met die sterk rookreuk in haar kamer. Ek dink nie die huis leen hom daartoe om twee groepe mense te akkommodeer nie en ek kan nie glo dat mense toegelaat word om in die huis te rook nie, geen rook verbode tekens nie. Die stort se warmwaterkraan het nie gewerk nie en ons moes koud stort. Verskeie van die ander krane het ook gesukkel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lente
Hillside Guest House
Goeie dag Dirk. Dankie vir jou resensie. Die kraan van die stort het gebreek en die vorige gaste het ons nie laat weet nie. Ek is jammer daaroor. Ons gaan egter die hele badkamer oordoen want die krane is binne in die muur. Ek is jammer oor die gaste wat hulle nie kon gedra nie. Daar is nie-rook bordjies in die kombuis en die deel waar die ander gaste geslaap het. Die wangedrag van die ander gaste het ons reeds hanteer. Hoop om julle weer te sien. Groete

Hennie V
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2023

Gerieflik vir oornagverblyf. Huis en meubels is oud. Kamer was netjies en skoon. Tuin is pragtig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Justin L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Great for overnight stay! Host was super friendly and accommodating. The accommodation very clean and neat. Lovely place to stay for an overnight trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Very nice stay although brief, lovely accommodation and friendly host. Host was friendly and accommodation was clean. Plenty of parking and very convenient for long trips. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Was baie rustig en het lekker gerus, badkamer was my gunsteling, beveel dit vir enige iemand aan. Sal definitief weer daar gaan bly, was baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lente
Hillside Guest House
Baie dankie Nicolette. Kom kuier gerus weer. Groete, Lente

Werner H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Oulik, vriendelik en rustig. Lieflike en ongelooflik, vriendelik ontvang. Meer as genoeg vir 'n aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lente
Hillside Guest House
Baie dankie Kom kuier gerus weer. Groete Lente

Hennie C
1 nag
4.2
Apr 2019

Gerieflik en netjies. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lente
Hillside Guest House
Baie dankie Hennie. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lente Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swart-singel 6, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIosenDTZx3QoY8RBB7dbrv7oVjlnmLX8yfv02vLvSZYeOBRuo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 President Swart Crescent Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.493800755133 25.968472331352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang