Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Heights 503

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 343 Braemar-weg, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 R1 176 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hillside Heights 503 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die kosmopolitiese omgewing van Groenpunt. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid aksies.

Die woonstel is op die vyfde verdieping geleë en is per hysbak bereikbaar, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en is smaakvol versier. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas met vrieskas en 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die etenstafel het sitplek vir 4 mense en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n balkon wat lieflike uitsigte oor die omgewing bied. Die gebou sluit ook 'n gemeenskaplike swembad en wasserygeriewe in om van gebruik te maak. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir een voertuig en daar is 'n kluis in die eenheid.

503 Hillside Heights is stapafstand van winkels af. Die woonstel is ook 'n entjie se ry van die middestad, V&A Waterfront, asook Clifton- en Kampsbaai-strande af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Erf 343 Braemar-weg, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hillside Heights 503 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
R1 680 R1 176
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 680
R1 680 R1 176
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 343 Braemar-weg, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8WppITra6t3VqvgQf2M2gEx9mQqSPzSJuO6xgmXDDPd9cg89p1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 680 nouVanaf R1 176 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Wessels Road Green Point 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.911612899015 18.41395561475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang