Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hillside Hideaway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cora C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

5 ster Bosbederf. Sielsalige bederf in die bos. Hoewel jy nie diep in die bos is nie, voel dit so. Lieflike kol-kol badjie op onderdak stoep. Alles pragtig en keurig met aandag aan detail. Lafenis vir die gees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing break in a special place. Excellent, modern, clean and very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goeie waarde vir geld. Dit was regtig besonders gewees. Die plek was netjies en skoon, en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roald A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

5 star. Absolutely amazing 5 star. The nature is on your doorstep. The birds and night live sounds were out of this world. Cannot wait to visit again. Each time we book a place we try to do better, but with this one it's going to be very difficult; couldn't find anything out of place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantél M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing beautiful nature stay. What a beautiful cabin. The attention to detail and crafting is amazing. Love all the wood finishes and stylish creative decor and interior. Not to mention the beautiful farm, nature, birds and scenery. Very private and secluded. Thank you for the relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rus vir liggaam en siel en gees! Wat 'n salige wegbreek! Die huisie is pragtig ontwerp en die dekor is smaakvol gedoen. Die omgewing is asemrowend mooi - orals waar jy in die huis is, is jy deel van buite! Ek sal beslis weer wil gaan afskakel daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte wegbreek van die besige stadslewe. Wonderlik. Salig. Ontspanne. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frantz J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte romantiese wegbreek! 'n Ongelooflike mooi plek tussen bome. Goed toegerus en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frandolene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

It was enjoyable, the sights were beautiful and the weather was perfect. Dit was regtig fantasties, ons het dit verskriklik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 613
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 613
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spurwing Lodge, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda191137313442c13cf9b81239a1f09db9c0e8bf417223fa5e9af0e24f5814e4263a31ff09f5903ee52dc97113c47284f5c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 613 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Spurwing Lodge Rheenendal 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.947479349539 22.981499801422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789