Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Lodge - Elements Private Golf Reserve

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anri C
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Everything was amazing. David and Thandi were the best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Die verblyf was ongelooflik. Alles was net lekker. David en Thandy was ongelooflik, die kos was so lekker. Die huis is pragtig, lekker ingerig (nie eers geweet van load shedding nie), die uitsig was so mooi. Veilig en rustig. Ek sal Hillside Lodge beslis aanbeveel. Baie dankie, dit was baie baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari F
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Onvergeetlike naweek gewees. Dit was absoluut fantasties gewees, van die oomblik wat ons daar aangekom het en verwelkom is deur die vriendelike personeel tot die dag wat ons gery het. Alles was net perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mabatho M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2023

It was amazing! To be repeated. Excluding the gravel road travel, our stay was amazing. The hosts made sure we were cared for and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Hillside Lodge - Elements Private Golf Reserve
Thank you Mabatho, I am glad you enjoyed it and you are always welcome again.

Heleen J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Uitstekende waarde vir geld! David was ongelooflik! Hy is so aangenaam en behulpsaam, ons hoop om gou weer Hillside Lodge te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Hillside Lodge - Elements Private Golf Reserve
Baie dankie Heleen, ons is bly julle het dit geniet en julle is meer as welkom om enige tyd weer te kom.

Lindie V
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Dit was 'n fantastiese naweek by 'n asemrowende lodge. Die kamers was baie netjies en goed uitgelê. Die uitsig was baie mooi. Die kok, David, was fantasties en het die naweek onvergeetlik gemaak. Dit was 'n onvergeetlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Hillside Lodge - Elements Private Golf Reserve
Baie dankie Lindie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R12 900
R12 900 R9 675
per nag (plek vir 10)
Vanaf R12 900
R12 900 R9 675
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elements Privaat Gholflandgoed 142, Bela-Bela, 0159, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12e1cd97c107f4bb7212c97cb14f7d0770a2a7549b6caf405ebad77ea862dde0c61615750c8539fdb54e957fe497c73d3d80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 900 nouVanaf R9 675 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 142 Elements Private Golf Reserve Bela-Bela 0159 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.789534499788 28.132339134745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang