Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillview Pezula

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowspritstraat 20, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie lieflike en ruim vakansiehuis is op die pragtige en privaat Pezula Gholflandgoed geleë. Dit bied 'n uitsig oor die 8ste putjie en is perfek vir gesinne, groepe of gholfliefhebbers.

Die huis het 'n klein, daraagbare omsetter en draagbare ligte vir beurtkrag. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof en 'n elektriese tweeplaatstoof toegerus.

Die huis beskik oor 'n ooplan-leefarea en -eetarea, 'n kombuis met alle nodige geriewe en 'n aparte opwasarea. Daar is ook 'n dek met asemrowende uitsigte oor die vallei en op die Outeniekwabergreeks.

Nog 'n onderdakruimte met 'n braai is langs die sondeurdrenkte, sprankelende privaat swembad geleë.

Die kroeg is in die styl van 'n ou Engelse kroeg ingerig en het 'n snoekertafel en ander geriewe.

Toegang is deur toegangsbeheerde hekke, wat dit veilig maak.

Die landgoed spog met verskeie staproetes, 'n privaat strand, 'n volledige spa by die Pezula Hotel, 2 restaurante bo vanaf die spa, sowel as 'n restaurant by die gholfklubhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bowspritstraat 20, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowspritstraat 20, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4552824f5a163e9ca6c323f2c947e0e682324a0a69cf421ece4e87d6f2cace712fecb7ec9f277cf04779e2e7a1dd3deb5930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 20 Bowsprit Street Sparrebosch 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0673064 23.0863969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang