Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillston Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Pleasant and relaxing. Nice solitude. As expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Alles wat jy nodig het, 'n wonderlike omgewing. Baie lekker, ons tweede keer by Hillston.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda-marie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gebly! Vriendelike diens. Lieflike Karoo-huisie met karakter. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie interessante en mooi historiese plaas. Ja, heerlik gebraai in die blokhuis en op die plaas rondgestap. Baie interessante ervaring op 'n outentieke historiese plaas. Klim gerus die koppie vir 'n wonderlike sonsopkoms oor Koffiebus en Teebus. Riana is 'n baie vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en stil verblyf. Lekker plaaservaring in goed toegeruste plaashuis. Lieflike Karoo-omgewing en eindelose stapgeleenthede. Baie vriendelike en gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

A gem of a find if you are looking for a farm get-away. Absolute gem of a place - exactly what we were looking for. Away from the hustle and bustle of city life but I could still do some work while there. Our dogs also loved exploring the Karoo veld. The house is well equipped, especially for chilly winter nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Good. Easy, comfortable, and felt welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Vreedsaam, rustig, net wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly! Die is gasvrye mense. Die ou cottage is goed toegerus met ouwêreldse sjarme. Baie stil en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit E
1 nag
4.6
Des 2024

Egte Karoo atmosfeer. Baie skoon blyplek, pragtig gerestoureer, egte Karoo atmosfeer, heerlike stilte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Lekker plaas oorbly. Mooi plaas en netjiese geriewe, met die interessantheid van die ou Boereoorlog blokhuis. So 30 km van die snelweg af (i.e. nie direk op snelweg Kaap toe nie) toe en 6 km (goeie) grondpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillston Plaas, Langs die R56, 53 km vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmZTU1Mzg3LWY0ZDYtNDk2MC1iZmNiLWEzZWNlMjhiYmZmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Hillston Farm Off the R56, 53 km from Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.397707588478 25.495670890543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang