Hillsview
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viscount-laan 12, Helderkruin, Rooderpoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hillsview bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Helderkruin, Roodepoort. Dit is sentraal geleë en is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie gastehuis bied 8 pragtige kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en en suite-badkamers. Elke kamer het geriewe soos haardroërs, gratis WiFi, 'n TV met stroomdienste, 'n mikrogolf, broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het ook 'n kombuis.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad, tuin en braai-areas benut. Die gastehuis is naby Unisa Florida-kampus, Kruinpark-ouetehuis, Silverstar Casino, Parkview-gholfklub, Johannesburg-stadion en Lanseria-lughawe. Die verblyf bied ook 'n pendeldiens na en van die lughawe teen 'n ekstra koste.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die gastehuis het rugsteunkrag en boorgatwater.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Lindelani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Viscount-laan 12, Helderkruin, Rooderpoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Hillsview het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viscount-laan 12, Helderkruin, Rooderpoort, 1724, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang