Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillsview

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viscount-laan 12, Helderkruin, Rooderpoort, 1724, Gauteng
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hillsview bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, sentraal geleë in Helderkruin, Roodepoort, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 8 pragtig ingerigte kamers wat elk 'n privaat ingang het. Die kamers is toegerus met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en en suite-badkamers. Alle kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, gratis WiFi, 'n TV met stromingsdienste, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het ook 'n goed toegeruste kombuis.

Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad, tuin en braai-areas geniet. Die eiendom is gerieflik naby Unisa Florida-kampus, Kruinpark Ouetehuis en Silverstar Casino geleë. Parkview Gholfklub, Johannesburg Stadion en Lanseria Internasionaal is ook naby, met die eiendom wat 'n betaalde lughawependeldiens bied.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en die eiendom het kragondersteuning tydens onderbrekings, sowel as boorgatwater.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lindelani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Viscount-laan 12, Helderkruin, Rooderpoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Hillsview het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viscount-laan 12, Helderkruin, Rooderpoort, 1724, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67dc661571ec34ae290bfd835b25baf49b8106219133af6174f95d4e43556154813454e5871852688432a7e42a6edae99b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Viscount Avenue Helderkruin 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.1228941 27.8699472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang