Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillton Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michele M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent value for money. Enjoyed our stay. Amazing service and beautiful rooms. Great value for all the extras that are provided. Fabulous breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Wonderful, lovely, great service. Our stay was awesome. Lovely B&B! Beautiful house. Lovely pool. Brilliant service. Will be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokukhanya N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Worth it. It was quite good, the welcome, the staff, the place itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag
5.0
Okt 2023

Uitstekende gehalte verblyf. Het 'n baie vriendelike ontvangs geniet. Die huis en verblyf het pragtige geriewe. Die tuin en uitsig skep rustigheid na 'n lang reis. Dit was die beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd ervaar het. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simone
Hillton Manor Guest House
Johan, baie dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly om te hoor dat jy die tydjie by ons geniet het, al was dit so kort. Hoop om jou sommer gou weer te sien, goed gaan!

Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelik en gasvry, pragtige kamer en gerieflik. Die 2 hondekinders het my Boston Terrier baie tuis laat voel en Bulletjie is vriendelik ontvang en het ook tuis gevoel. Absoluut 'n lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simone
Hillton Manor Guest House
Baie dankie vir hierdie mooi terugvoering Petro, julle is enige tyd welkom. Hoop om julle weer te sien, tot dan, laat dit goed gaan.

Kobus P
1 nag
5.0
Jul 2023

Rustige atmosfeer, lekker stil. Ons baie welkom gevoel en lekker koffie en koek gehad op die stoep. Lekker rustige atmosfeer. Sal enige tyd weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simone
Hillton Manor Guest House
Dankie Kobus vir hierdie wonderlike terugvoer. Kom kuier weer by ons wanneer jul in die area is, die koffie en koek sal reg staan. Tot volgende keer, goed gaan.

Danelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Stunning verblyf met 'n rustige atmosfeer. Ons het 'n baie aangename wegbreek gehad by Hilton Manor. Die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Simone
Hillton Manor Guest House
Ons is so bly om te hoor dat jul die tydjie by ons geniet het, ons hoop om julle sommer weer vinnig te verwelkom hier by ons. Goed gaan.

Angelique L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Amazing Guesthouse. Room was comfy and the staff was amazingly friendly. The breakfast and coffee was great. I would definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Amazing gastehuis. Daar is niks wat te veel was vir die eienaars en personeel van die gastehuis nie. Netjiese kamers, daagliks skoongemaak en rustige atmosfeer al was daar ander gaste. Heerlike, smaakvolle ontbyt elke oggend, Selfhelp koffiegeriewe in 'n ontspanningskamer wat 'n uitsig bied oor die meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simone
Hillton Manor Guest House
Andre, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering, dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet en hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom hier by ons. Baie groete, Hillton Manor span.

Nosisi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

It was an amazing experience. I enjoyed everything about the place. It feels like I was in 5 star hotel. From the staff to the management team, everyone is friendly and they were always willing to assist anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simone
Hillton Manor Guest House
Hi Nosisi, Thank you very much for this great review. It was an absolute pleasure having you stay with us and we hope to welcome you back with us again very, very soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 125
R1 125 R956
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 125
R1 125 R956
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shad Shoal-straat 37, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d7b279df05301c76001b643c3b12142208dcac4843267d95005c32231abb4cf3710b831b8c0736f899b42de58e427ad90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 125 nouVanaf R956 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 37 Shad Shoal Street Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7628921 32.119734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang