Hillton Manor Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Michele M - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent value for money. Enjoyed our stay.
Liza B - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful, lovely, great service.
Nokukhanya N - Jan 2024
Algehele gradering
Worth it.
Johan C - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende gehalte verblyf.
Hillton Manor Guest House se terugvoer
Johan, baie dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly om te hoor dat jy die tydjie by ons geniet het, al was dit so kort. Hoop om jou sommer gou weer te sien, goed gaan!
Petro S - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry, pragtige kamer en gerieflik.
Hillton Manor Guest House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi terugvoering Petro, julle is enige tyd welkom. Hoop om julle weer te sien, tot dan, laat dit goed gaan.
Kobus P - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, lekker stil.
Hillton Manor Guest House se terugvoer
Dankie Kobus vir hierdie wonderlike terugvoer. Kom kuier weer by ons wanneer jul in die area is, die koffie en koek sal reg staan. Tot volgende keer, goed gaan.
Danelle N - Sep 2023
Algehele gradering
Stunning verblyf met 'n rustige atmosfeer.
Hillton Manor Guest House se terugvoer
Ons is so bly om te hoor dat jul die tydjie by ons geniet het, ons hoop om julle sommer weer vinnig te verwelkom hier by ons. Goed gaan.
Angelique L - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing Guesthouse.
André H - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing gastehuis.
Hillton Manor Guest House se terugvoer
Andre, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering, dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet en hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom hier by ons. Baie groete, Hillton Manor span.
Nosisi C - Jun 2022
Algehele gradering
It was an amazing experience. I enjoyed everything about the place.
Hillton Manor Guest House se terugvoer
Hi Nosisi,
Thank you very much for this great review. It was an absolute pleasure having you stay with us and we hope to welcome you back with us again very, very soon.
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en die kamer was lekker ruim en netjies. Heerlike ontbyt met 'n groot variasie.
Hillton Manor Guest House se terugvoer
Hallo Johan,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was heerlik om julle hier by ons te verwelkom. Kom kuier sommer gou weer vir ons.
Baie groete,
Hillton Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shad Shoal-straat 37, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang