Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Suzette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Gerieflike akkommodasie met asemrowende uitsig. Stephen het ons baie tuis laat voel. Die akkommodasie was gerieflik en die uitsigte asemrowend mooi. Dit het gesneeu maar die kaggelvuurtjie het ons heerlik warm gehou. Stephen, baie dankie vir al die gratis hout. Stapgeleentheid in die veld en langs die rivier. Heelwat voëls gesien. Sal definitief weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very well-kept property highly recommended for a quiet farm stay. A most peaceful and comfortable stay. Off the grid so no worries about load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Well equipped space to chill. The cottage is well equipped and comfortable, though quite small. I wouldn't recommend large people stay here as the bathroom is really tiny. It's a lovely space for dogs, and there is a fence and gates if you need them. It was raining and cold, so we couldn't use the lovely outside space, but we did use the indoor fire. There is a lovely dam with a pool house on the property. I wish the weather had been better so we could have enjoyed this more. There had been a lot of rain, and the road to the place was very slippery. I saw a couple of cars being pulled out of ditches, so drive slowly when it's wet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Quiet cottage in a remote part of the Drakensberg. Does not have premium DStv as stated in advertisement. Only has Openview and no internet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Neat place with beautiful view. Open space with a lovely area to relax and have a view of the awesome mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Asemrowende uitsig, rus vir die siel. Ons het heerlik gebly in Shephards Cottage saam met ons twee woefs. Baie dankie vir al die hout, met die koue weer het ons sommer die binneshuis kaggel ook gebruik. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Gemaklik, skoon en pragtige verblyf. Ons het ons wegbreeknaweek vreeslik geniet. Dit is veilig, privaat en die natuurskoon is pragtig. Daar is baie om te doen op die plaas as jy hou van stap, visvang of swem in die helder bergrivier en dam. Die kaggel was 'n bonus vir die koue nagte en die eienaars het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

This place do sell views! We absolutely loved it. Everything about this Cottage ticked the boxes. We could only spend one night, but it will remain our our list for a longer, return visit. Hosts were awesome too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Uitstekend! Wat ‘n pragtige plek. Alles waaraan jy kan dink was beskikbaar in die huis. Die eienaar was baie vriendelik en behulp saam. Ons het baie lekker gebly en die uitsig was asemrowend. Baie dankie weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
Kort verblyf
4.6
Apr 2021

Fantastiese plek met ongelooflike uitsigte. Absolute gasvryheid, vriendelik, fantastiese wegbreek met ongelooflike uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 930
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 930
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman's Nek-weg, Farraway Plaas, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NmQyMjE2LWE1NzAtNDZjZC1iNGM2LTJkMDNhNWNhZmFhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 930 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Bushman's Nek Road Farraway Farm 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.828498402684 29.327905029058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang