Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Riana P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Rustige gemaklike verblyf. Lieflike verblyf, ek het soveel rustigheid en vrede daar ervaar. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Was heerlik, voel soos huis! Ons het sommer langer gebly as wat bespreek was. Kobie en haar span was wonderlik. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help en ons tuis te laat voel. Die ontbyt was absoluut die moeite werd! Ons het so heerlik gesels met die span, voel soos familie. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en sien uit na vedere besoeke in die toekoms. Groete Lauren

Bhekumusa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Very good. I think it is a good place to stay and everything is nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig. Kamers is baie netjies en ruim. Was vriendelik ontvang en Lauren was baie behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Alles was perfek behalwe dat hulle die aircons gedurende die dag afskakel (dit was vreeslik warm, ongeveer 32°). Al kon ons in die swembad afkoel, was dit vir my onaanvaarbaar. Ek het egter gedurende die dag vir Lauren gebel en gevra dat hulle die aircons moet aanskakel - wat sy binne 30 minute gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Ons het regtig baie lekker gebly. Die eenhede was skoon en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly. Die eenhede was skoon en netjies en word elke dag skoongemaak. Die enigste negatief wat ek kan gee, is dat die lugversorger ingestel is om 7h00 in die oggende af te gaan. Die kamers raak baie vinnig warm, en mens is gedwing om so gou as moontlik uit te gaan omdat dit onuithoudbaar warm raak sonder lugreëling.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Good morning We are very happy that you enjoyed your stay at Hilltop. It was a pleasure having you here, and we hope we will see you again in the very near future.

Laurette V
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Apr 2024

As jy net moet oorslaap en jy is gesond sal ek dit aanbeveel, maar. Die verskillende vlakke van wooneenhede en kamers is baie ongemaklik, veral aangesien ek siek was en nie mobiel was nie. Hulle het ook geen DSTV soos geadverteer nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Nathan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Uitstekend. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Baie dankie. Ons is so bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms!

Velma L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Kamer was skoon en netjies. Als was skoon en netjies alhoewel die kamer en badkamer nie baie ruim is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop u kom kuier weer.

Christa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties! Baie lekker gebly in 'n pragtige, netjiese en skoon plek. Niks het kort gekom nie. Baie dankie Kobie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Baie lekker kamers. Baie mooi uitsig en netjiese perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Good Afternoon Thank you so much! We are very happy that you enjoyed your stay here and we hope to see you again in the not too distant future. Regrads Hilltop Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmE4MWY3LTI5MzMtNGYwYi04ZjU4LTJmZWMyNzIzNzI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 62 Mahogany Crescent Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.88332 18.60556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang