Hilltop Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte op die Hottentots-Hollandberge.
Die verblyf bestaan uit 11 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkamer, Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, lessenaar en gratis WiFi.
Ontspan langs die swembad op die groot patio met sy bekoorlike uitsig oor die Kaap of benut die gerieflike en stylvolle woonkamer en eetkamers.
Hill Top Guest House is net 30 minute se ry van die middestad af, en is baie naby al die doendinge sowel as die N1-snelweg na Kaapstad, die bekende Bolandse dorpe soos die Paarl, Stellenbosch, Wellington en Somerset-Wes én net 5 minute van die Durbanville Wynroete af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilltop Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: