Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte op die Hottentots-Hollandberge.

Die verblyf bestaan uit 11 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkamer, Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, lessenaar en gratis WiFi.

Ontspan langs die swembad op die groot patio met sy bekoorlike uitsig oor die Kaap of benut die gerieflike en stylvolle woonkamer en eetkamers.

Hill Top Guest House is net 30 minute se ry van die middestad af, en is baie naby al die doendinge sowel as die N1-snelweg na Kaapstad, die bekende Bolandse dorpe soos die Paarl, Stellenbosch, Wellington en Somerset-Wes én net 5 minute van die Durbanville Wynroete af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ronel T
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf, pragtige tuin en uitsig. Verblyf was baie aangenaam, is baie hulpvaardig en professioneel, eenheid is baie skoon.
Okt 2024
Riana P
5.0
Rustige gemaklike verblyf. Lieflike verblyf, ek het soveel rustigheid en vrede daar ervaar. Sal definitief aanbeveel.
Nov 2023
Jorina V
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik, voel soos huis! Ons het sommer langer gebly as wat bespreek was. Kobie en haar span was wonderlik. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons ...
Sien meer
Okt 2023
Bhekumusa G
Gesin met klein kinders
4.6
Very good. I think it is a good place to stay and everything is nearby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Ilze S
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig. Kamers is baie netjies en ruim. Was vriendelik ontvang en Lauren was baie behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Alles was perfek behalwe dat hulle d...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hilltop Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmE4MWY3LTI5MzMtNGYwYi04ZjU4LTJmZWMyNzIzNzI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 62 Mahogany Crescent Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.88332 18.60556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang