Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hilltop Guesthouse is teen die hange van die Tygerberg geleë en kyk uit oor die manjifieke Kaap met panoramiese uitsigte oor die Hottentots Hollandberge.

Die verblyf bestaan uit 11 eenhede wat toegerus is met en suite-badkamers, Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, lessenaar en gratis WiFi.

Ontspan by die swembad op die groot patio wat spog met 'n magiese uitsig oor die Kaap.

Hilltop Guest House is binne 30 minute se ry vanaf die middestad en baie naby aan groot toeriste-aantreklikhede, insluitend die N1-roete na Kaapstad, die bekende Bolandse dorpe Paarl, Stellenbosch, Wellington en Somerset-Wes, asook 'n kort 5- minute se ry vanaf die Durbanville-wynroete.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Riana P
5.0
Rustige gemaklike verblyf. Lieflike verblyf, ek het soveel rustigheid en vrede daar ervaar. Sal definitief aanbeveel.
Nov 2023
Jorina V
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik, voel soos huis! Ons het sommer langer gebly as wat bespreek was. Kobie en haar span was wonderlik. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons ...
Sien meer
Okt 2023
Bhekumusa G
Gesin met klein kinders
4.6
Very good. I think it is a good place to stay and everything is nearby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Ilze S
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig. Kamers is baie netjies en ruim. Was vriendelik ontvang en Lauren was baie behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Alles was perfek behalwe dat hulle d...
Sien meer
Mrt 2024
Karin M
Gesin met tieners
4.6
Ons het regtig baie lekker gebly. Die eenhede was skoon en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly. Die eenhede was skoon en netjies en word elke da...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hilltop Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmE4MWY3LTI5MzMtNGYwYi04ZjU4LTJmZWMyNzIzNzI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 62 Mahogany Crescent Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.88332 18.60556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang