Hilltop House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Observation-weg 10, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hilltop House is op 'n heuwel in Ladysmith, KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of gaste wat van die stadsgewoel wil ontsnap.
Hierdie huis bied 4 pragtige kamers, elk met 'n TV met DStv en WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, lugversorging, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n eetarea waar ontbyt geniet kan word en 'n kantoorruimte.
Buite is daar 'n pragtige tuin en 'n gemeenskaplike swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Olga Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Observation-weg 10, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hilltop House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Observation-weg 10, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal