Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillview Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Hillview Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Antionette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette V

Luuks, gesellig, ontspannend, goeie atmosfeer, uitstekende diens.

Kan vir seker aanbeveel.

Tania V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Pragtig!

Wens ons kon langer bly. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Pragtige omgewing!

Wilmari R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari R

Fantastiese kliëntediens en netjiese, skoon, moderne verblyf.

Perfekte verblyf gewees vir die Karoo 2 Coast. Goeie kliëntediens ontvang en woonstelle is ten volle toegerus om te verseker dat jy 'n lekker kuiertjie daar het.

Louise M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Hillview sal altyd ons eerste keuse wees as ons weer die geleentheid kry om in pragtige Knysna te kuier!

Getrou aan die LekkeSlaap konsep!

Juliana S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana S

Lekker gebly, niks kortgekom!

Hillview is 'n baie netjiese en skoon, goed ingerigte selfsorg-eenheid. Karen het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons motor was veilig onder 'n afdak. Ons het ons eie sleutel gehad en kon vrylik kom en gaan soos ons wou. Ons het baie lekker gebly!

Kristy V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy V

Awesome room, beautiful view and super close to town centre

Our room was truly spectacular with the most amazing view! Karen was lovely and always there to assist with anything. Absolute value for money!

Marius B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Ongelooflike uitsigte!

Die strandmeer-suite het 'n asemrowende uitsig. 'n Mens kan die Koppe sowel as die hele Knysna sien. Die kamer is mooi skoon en die mense is baie vriendelik.

Ezelle S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle S

Baie lekker gewees.

Pragtige plek. Goed geleë.

Arista A - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arista A

Naby winkels. Pragtige uitsig oor strandmeer.

Die eenhede is gerieflik ingerig. Dit is redelik sentraal geleë met 'n uitsig oor die Knysna-koppe en strandmeer. Ongelukkig is dit nie so naby aan al die ander besienswaardighede in die omgewing nie. Nietemin sal ek dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n rustige vakansie wil geniet.

Walter K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter K

Baie goeie diens en vriendelik. Baie aangenaam!

Aangename, rustige omgewing met alles wat jy nodig het. Laat jou tuis voel.

Len C - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Len C

Comfortable, well appointed and helpful.

We are pensioners and were not at any time informed/advised of the number of stairs to be negotiated to get to our room. My wife is a cancer patient -requiring regular oxygen, which we carry with us. She also battles to walk any distance, especially uphill or up/down stairs. Had we known of the stairs we may possibly not have made the booking. As luck would have it, only required one night - otherwise all fine and acceptable.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leaguestraat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3iRGDQ7QoSeRNd4H4Ha1FM6u8SPCbXXlp4soXyprVFM4m6ZuTh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 8 League Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.030638285347 23.046033382416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang