Hillview Self-Catering
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leaguestraat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hillview is geleë op 'n heuwel en bied boetiek-selfsorgwoonstelle op 'n heuwel met wonderskone uitsigte oor Knysna en die strandmeer. Dis sowat 2 minute vanaf die middedorp, 7 minute vanaf die Waterfront, 15 minute vanaf Thesen-eilande en 20 minute vanaf Buffelsbaai.
Ons bied moderne, gerieflike verblyf aan vakansiegangers wat al die pragtige besienswaardighede in Knysna en omgewing wil verken.
Hillview het 'n uitsig op die bekende Knysnakoppe waar die strandmeer by die see uitloop.
Hier deel ons ons perfekte vakansieplatform met jou, en die kersie op die koek is ons professionele diens. Hillview word deur gaste bestempel as sowel informeel as luuks en ons maak voorsiening vir al die behoeftes wat jy moontlik tydens jou wegbreek kan hê.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Leaguestraat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Hillview Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leaguestraat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang