Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilton Bella Vista

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Hilton Bella Vista
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Charlene W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W

Tranquil.

We will be back to enjoy the beauty of Belle Vista.

Wilma L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L

Asemrowend.

Baie netjies en skoon.

Hilton Bella Vista se terugvoer

Thank you Wilma, we enjoyed having you stay!

Hilton Bella Vista
Kevin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Beautiful location. Tranquil and close to Hilton's main hub.

Our stay was to visit old friends with our family and a convenient stopover between Underberg, Gauteng, and the coast. Close access to everything yet away from the beaten track and bustle of Hilton. The views in Hilton and the numerous little shops and eateries make it a wonderful stopover.

Ayanda G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda G

It is a very lovely place which I would visit again.

Interior was to die for. Customer service was very good. Beautiful huge garden. Location was private.

Chris W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

A good base for KZN and PM-berg, with a comfortable large room which has all you need.

The owner, Heather, was very helpful, as was her assistant Chemayi. HBV is set in a lush garden in Hilton, with a view and interesting birds present (purple crested turaco, sunbirds, hornbill). The accommodation is spacious and well laid out, so one is not cramped at all. Off-street parking is excellent - HBV has a sense of safety and calmness that is lovely. We got a bit lost on the first arrival, but once we saw the signs all was good.

Hilton Bella Vista se terugvoer

Thanks, Chris it was lovely to meet you.
Travel safely

Hilton Bella Vista
Gerhard K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Baie vriendelik ontvangs. Baie mooi ligging en netjiese verblyf eenheid.

Redelike waarde vir geld.

Dirk S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S

Although only one night, we really enjoyed our stay. It was beautiful and quaint, neat and tidy.

The hostess was absolutely amazing, she went over and above being just a hostess. We are so thankful and will be back next time.

Henna N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henna N

Besondere deel van Hilton. Oud, maar mooi.

Die omgewing en tuin is baie mooi. Die straat na die gasteplek nie baie goed nie. Chenayi het ons baie mooi gehelp. Ek sal aanraai dat mense wat met moeite beweeg liewers nie die plek bespreek nie veral as dit so reënerig is. Verder het ons lekker gebly.

Berna H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Berna H

Was lekker, sal weer gaan.

Baie reënerig en misverstand oor waar om te parkeer, dit moet duideliker uitgewys word. Ons het gesukkel om weer teen die bult op te kom. Baie stil en rustig. Onlangs aangebou, so kon nat sement ruik, maar seker dis net tydelik.

Hilton Bella Vista se terugvoer

Sadly we can’t control the weather. The other guest had difficulty walking and so parked in the garden, they also had a very big car. The parking is clearly not in the garden so I am so sorry you got stuck. The BnB has been closed for 3 weeks and the new area is a wonderful addition. I am sorry like with all new structures there is often a smell. I will put onions out to absorb it. Thanks for your feedback. Take care.

Hilton Bella Vista
Darryll H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryll H

Pragtige omgewing en mooi tuin.

Kort net koffie, ons boere drink nie tee nie.

Freude B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freude B

Pragtige kothuis in 'n lieflike tuin.

Hilton Bella Vista is geleë op groot erf met pragtige tuin in sprokieswoudarea! Met inboek was daar effe misverstand met ander gas, so ek is toe geskuif na ander, groter eenheid. Die kombuistoebehore asook die bed en linne etc was van topkwaliteit. Heather was baie vriendelik en behulpsaam en het my selfs gehelp om my bagasie in te dra. Oulike honde op die perseel en swembad met pragtige uitsig, net jammer die weer was te koud om te swem tydens besoek. Baie dankie vir heerlike verblyf!

Relda M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M

Baie netjies, skoon en goed ingerig. Die ligging in Hilton is baie goed. Heather was baie vriendelik en behulpsaam. Kan defnitief aanbeveel vir oornag verblyf.

Sien sterre.

Tersia W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia W

It was lovely and in a beautiful setting.

Thank you, I will definitely be back.

Jurriaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurriaan V

Gerieflike groot kamer.

Ons het lekker gebly in die ruim kamer wat 'n verwarmer gehad het - dit was snerpend koud gewees in Hilton. Die pad is sleg en daar was baie beurtkrag - maar so gaan dit in die hele RSA.

Iaan R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iaan R

Baie mooi omgewing, stil en rustig.

Ons het 'n oorstop na Zinkwazi gesoek en Hilton was ideaa.

Brenda B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda B

All good. Gorgeous doggies to welcome us too.

Very happy with everthing.

Hennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Eenheid netjies met moderne toebehore. Badkamer het geen bêre-spasie en handdoekreling was uit die muur.

Warmwatersilinder (geyser) het nie genoeg volume om beide eenhede van warmwater te voorsien nie.

Zanele N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele N

Service is excellent.

How we wished we booked more days, the owner is friendly, approachable and the place is super clean. Will definitely visit next time.

Brenda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Van ontvangs tot vertrek was dit 'n plesier.

Wat 'n pragtige cottage en aangename gasvrou. Mooiste uitsig.

Lene N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene N

Uitstekende akkommodasie in sprokiestuin.

Heather was baie hulpvaardig en vriendelik met ons aankoms. Wonderlike plekkie met genoeg spasie en alles wat jy nodig het vir heerlik oornag.

Kim F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim F

Beautiful home run by a lovely family.

A lovely stay, kids ran around and played in the beautiful garden, the owner was available at all times and was very accommodating.

Izak J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak J

Was baie lekker.

Baie netjies en skoon. Baie aangename omgewing. Stil en rusting. Heather gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel en ek sal weer daar tuisgaan.

Hilton Bella Vista se terugvoer

Izak, it was a pleasure having you to stay.
Hope to see you again soon. Take care, Heather.

Hilton Bella Vista
Jeffrey M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeffrey M

Very nice

Good place with a very spacious room.

Wilmare C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmare C

Pragtig en stylvol.

Ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik en het uit sy pad uit gegaan om ons te help tydens 'n kragonderbreking. Hierdie plekkie is baie mooi en netjies toegerus en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Hilton Bella Vista se terugvoer

It was wonderful having you! Travel safely.

Hilton Bella Vista
Martin C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Fantastic accommodation.

Hilton Bella Vista - Cachai provides excellent accommodation to those visiting Hillton, surrounding towns and tourist attractions. We were met with much friendliness and were given superb hospitality. Thank you Heather for making sure that were comfortable and had everything that we needed. I am highly recommending this accommodation, and hope to stay there again in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf.

Hilton Bella Vista - Cachai bied uitstekende verblyf vir diegene wat Hillton, omliggende dorpe en besienswaardighede besoek. Ons is met baie vriendelikheid ontmoet en het uitstekende gasvryheid ontvang. Dankie Heather dat jy seker gemaak het dat ons gemaklik is en alles het wat ons nodig het. Ek beveel hierdie verblyf sterk aan, en hoop om weer in die toekoms daar te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hilton Bella Vista se terugvoer

Thank you, Martin. It was lovely to meet you. We look forward to having you to stay again soon. Take care.

Hilton Bella Vista
Danè N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danè N

Absolutely wonderful!

What a wonderful experience! The accommodation is just beautiful, clean and all the little extra touches like the smarties on the bed and milk for my morning tea just added to a wonderful experience. The hosts were wonderfully friendly and accommodating, even going out to get us the best pizza we ever had and bringing it to our door as it was rainy and misty outside. The property is just beautiful and the view incredible. We’ll definitely be returning for a romantic couple of days away, soon!

Hilton Bella Vista se terugvoer

It was great to have you both to stay. Such a lovely couple.

Hilton Bella Vista
Lu-marie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-marie V

Rustig en baie mooi met vriendelike mense.

Beveel hulle definitief aan vir reisigers. Dit was heerlik en die uitsig is fantasties. Die kamer was skoon en netjies en die diens baie vriendelik.

Hilton Bella Vista se terugvoer

It was a pleasure having you.

Hilton Bella Vista
Lientjie T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie T

Onbeskryflik mooi, rustig en puik ingerig.

Ons verblyf was uiters puik. Ekstra moeite is vir ons gedoen toe ons sukkel met vervoer. Sal vir seker weer daar tuisgaan in die toekoms.

Hilton Bella Vista se terugvoer

It was lovely to meet you. I hope the show went well.

Hilton Bella Vista
Karen D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D

Lovely little place to stay in the country.

We had a lovely stay. The 2-bedroom cottage is very small but OK if you are just sleeping over. The 4 sleeper with double bed and sleeper couch was lovely. We felt very comfortable and enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike klein blyplek in die platteland.

Ons het heerlik gebly. Die kothuis met 2 slaapkamers is baie klein, maar goed as jy net oorslaap. Die vierslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank was heerlik. Ons het baie gemaklik gevoel en ons verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Linda B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Pragtige plekkie, met hartlike ontvangs.

Ons het as 'n groep oorgeslaap, en al drie huisies beset. Baie mooi ingeklee, met oulike persoonlike aksente soos vars rangskikkings uit die tuin, heerlike vrugtemandjie en koue water in die yskas. Ons kon van die patio gebruik maak om saam te kuier. Die tuin is pragtig, en ons het lekker oorgebly.

Hilton Bella Vista se terugvoer

Linda, it was so lovely having you all.
Thank you for taking the time to write a message.

Hilton Bella Vista
Michell W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell W

Great stay, friendly service.

My son was playing in a cricket festival in Hilton, so we just needed a shower and a comfortable bed after long hot days. We had all our needs met by our friendly hosts.

Hilton Bella Vista se terugvoer

Thank you for coming to stay. We hope to see you at the next cricket tournament in Hilton.

Hilton Bella Vista
Bea C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea C

Smaakvol, goeie waarde vir geld.

Baie netjies, goeie waarde vir geld. Ons was 2 volwassenes en 2 kinders en het in 'n ruim, smaakvolle kamer geslaap. Ons het laat gearriveer en vroeg gery en kan nie kommentaar lewer oor aktiwiteite nie, maar dit was ideaal vir oornagverblyf. Vriendelike en behulpsame diens.

Madeleine M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine M

Skoon en modern.

Netjiese, moderne eenheid. Baie vriendelik ontvang en moeite gedoen met die ontvangs.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Michaels-weg 23, Winterskloof, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f11aab208606a5c0172b4ab3c244818a78c617ea49e7da14b5bc1d9953143b53b1e83f38d85d0c3f311faa05062a4a34e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 23 St Michael's Road Winterskloof 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.57579 30.28901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang