Hilton Bella Vista
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Charlene W - Jun 2024
Algehele gradering
Tranquil.
Wilma L - Jun 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Hilton Bella Vista se terugvoer
Thank you Wilma, we enjoyed having you stay!
Kevin S - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful location. Tranquil and close to Hilton's main hub.
Ayanda G - Des 2023
Algehele gradering
It is a very lovely place which I would visit again.
Chris W - Sep 2023
Algehele gradering
A good base for KZN and PM-berg, with a comfortable large room which has all you need.
Lees meerHilton Bella Vista se terugvoer
Thanks, Chris it was lovely to meet you.
Travel safely
Gerhard K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvangs. Baie mooi ligging en netjiese verblyf eenheid.
Dirk S - Sep 2023
Algehele gradering
Although only one night, we really enjoyed our stay. It was beautiful and quaint, neat and tidy.
Henna N - Feb 2023
Algehele gradering
Besondere deel van Hilton. Oud, maar mooi.
Berna H - Feb 2023
Algehele gradering
Was lekker, sal weer gaan.
Hilton Bella Vista se terugvoer
Sadly we can’t control the weather. The other guest had difficulty walking and so parked in the garden, they also had a very big car. The parking is clearly not in the garden so I am so sorry you got stuck. The BnB has been closed for 3 weeks and the new area is a wonderful addition. I am sorry like with all new structures there is often a smell. I will put onions out to absorb it. Thanks for your feedback. Take care.
Darryll H - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing en mooi tuin.
Freude K - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige kothuis in 'n lieflike tuin.
Lees meerRelda M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed ingerig. Die ligging in Hilton is baie goed. Heather was baie vriendelik en behulpsaam. Kan defnitief aanbeveel vir oornag verblyf.
Tersia W - Mrt 2022
Algehele gradering
It was lovely and in a beautiful setting.
Jurriaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflike groot kamer.
Iaan R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, stil en rustig.
Brenda B - Sep 2022
Algehele gradering
All good. Gorgeous doggies to welcome us too.
Hennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Eenheid netjies met moderne toebehore. Badkamer het geen bêre-spasie en handdoekreling was uit die muur.
Zanele N - Aug 2021
Algehele gradering
Service is excellent.
Brenda V - Mei 2021
Algehele gradering
Van ontvangs tot vertrek was dit 'n plesier.
Lene N - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie in sprokiestuin.
Kim F - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful home run by a lovely family.
Izak J - Nov 2020
Algehele gradering
Was baie lekker.
Hilton Bella Vista se terugvoer
Izak, it was a pleasure having you to stay.
Hope to see you again soon. Take care, Heather.
Jeffrey M - Nov 2020
Algehele gradering
Very nice
Wilmare C - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig en stylvol.
Hilton Bella Vista se terugvoer
It was wonderful having you! Travel safely.
Martin C - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf.
Hilton Bella Vista - Cachai bied uitstekende verblyf vir diegene wat Hillton, omliggende dorpe en besienswaardighede besoek. Ons is met baie vriendelikheid ontmoet en het uitstekende gasvryheid ontvang. Dankie Heather dat jy seker gemaak het dat ons gemaklik is en alles het wat ons nodig het. Ek beveel hierdie verblyf sterk aan, en hoop om weer in die toekoms daar te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hilton Bella Vista se terugvoer
Thank you, Martin. It was lovely to meet you. We look forward to having you to stay again soon. Take care.
Danè N - Sep 2019
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Lees meerHilton Bella Vista se terugvoer
It was great to have you both to stay. Such a lovely couple.
Lu-marie V - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en baie mooi met vriendelike mense.
Hilton Bella Vista se terugvoer
It was a pleasure having you.
Lientjie T - Mei 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi, rustig en puik ingerig.
Hilton Bella Vista se terugvoer
It was lovely to meet you. I hope the show went well.
Karen D - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely little place to stay in the country.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike klein blyplek in die platteland.
Ons het heerlik gebly. Die kothuis met 2 slaapkamers is baie klein, maar goed as jy net oorslaap. Die vierslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank was heerlik. Ons het baie gemaklik gevoel en ons verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Linda B - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie, met hartlike ontvangs.
Hilton Bella Vista se terugvoer
Linda, it was so lovely having you all.
Thank you for taking the time to write a message.
Michell W - Sep 2019
Algehele gradering
Great stay, friendly service.
Hilton Bella Vista se terugvoer
Thank you for coming to stay. We hope to see you at the next cricket tournament in Hilton.
Bea C - Sep 2019
Algehele gradering
Smaakvol, goeie waarde vir geld.
Madeleine M - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en modern.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Michaels-weg 23, Winterskloof, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang