Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilton Cove Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de laan 9, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 899 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hilton Cove Beach House is net 50 meter van die strand af geleë en spog met pragtige uitsigte oor die see en Tafelberg. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie, met wonderlike restaurante 'n entjie van die huis af. Hierdie unieke dubbelverdieping-eiendom het 2 leefareas, bo en onder, en is ideaal vir gesinne wat saam met tieners, vriende of ouers reis.

Dit kan altesaam 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige gesin en suite-badkamer. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die ander 2 badkamers is ook volgesinsbadkamers. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv, Netflix, Spotify en Showmax. Komplimentêre onbeperkte WiFi is beskikbaar. Langs die sitkamer is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie hoofleefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Dié huis het 'n tweede leefarea op die onderste verdieping met 'n sitkamer, TV en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n etenstafel. Tydens beurtkrag het elke kamer herlaaibare gloeilampe en daar is draagbare ligte en sonkraglampe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12de laan 9, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hilton Cove Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 899
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 899
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de laan 9, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f9195962244ea099ab6edd7f7d9320f2ca19bbc5aab56962a8a2817f8a6d1629b6b3cd0f53e5a5206b8a010158b7eeb3b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 899 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 9 12th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.72666 18.44298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang