Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliff's Edge

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Dominita K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Such a beautiful place, would love to go again. Lovely, such a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Rustigheid en Familietyd. Die weer het nie heeltemal saam gespeel vir ons familie-naweek by die see nie. Die huis is egter so ruim en goed geleë, dat ons nooit gevoel het of ons vasgevang is nie. Die groot vensters wat uitkyk oor die see, die gedruis van die see, die verskillende kuierareas, die groot braai en kombuis, die speelplek binne die huis. Alles het bygedra tot 'n heerlike familie-kuier en genoeg rus om nou die laaste deel van die jaar met lus te kan aanpak. Dit voel werklik asof ons op 'n vakansie was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Beautiful location! Extra large house which is ideal for family get-together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanne V
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Fantastiese huis en personeel was baie hulpvaardig. Die huis se kamers is baie groot en elke kamer het sy eie badkamer wat wonderlik is. Die uitsig is wonderlik en die geriewe is ook baie nice. Daar is oorgenoeg vir die kinders om te doen, ons het fietse saamgeneem en hulle het ure klipvissies gevang. Ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2019

Rustig en net perfek vir almal oud en jonk. Soos plaaslewe met 'n see-uitsig, iets besonders in die middel van nêrens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Fantastic view and beautiful sunsets in a Nature Reserve near Stilbay. The house is ideal for an extended family or a group of friends. The view from each room is absolutely beautiful! The sunsets of each day are indescribably beautiful! The house has so much space, with lots to keep you busy with; pool- and tennis table, splash pool with amazing views and a lovely bar area. Beautiful white linen and towels and comfy beds. Making pizzas are so much fun in the extremely huge kitchen. Best to stock up on groceries and alcohol before your visit; there is a huge pantry. Gas stove and oven are very convenient. The services offered by assistant Esron was invaluable and certainly adds value to a relaxed holiday. We will definitely visit Hilton Farmhouse on the Rocks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2018

Baie mooi. Very big house, very neat and very friendly and helpful staff. House very well equipped but could do with a toaster and microwave. Directions and markings need to be improved. Guests must be clearly informed of about 25 km bad gravel road to house. Electricity a nightmare, take torches/candles. Great fishing spot.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R8 900
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R8 900
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yzervarkensfontein, Gouritsrivier, 1893, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9cf08c375882f24305ae1667ff9424cc59af30de24df5037e347ed1a31964d31d086c62addc2dde41b44744b77c9df887a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 900 per nag (plek vir 18) 7 5 1 5 Yzervarkensfontein Gourits River 1893 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385816666667 21.662458333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang