Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliff's Edge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yzervarkensfontein, Gouritsrivier, 1893, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 600 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Cliff's Edge is op 'n plaas reg teen die strand, sowat 33 km vanaf Stilbaai geleë. Dit is vakansiehuis met slaapplek vir 18 en 'n lekker rustige atmosfeer wat dit die ideale verblyf vir 'n groot groep vriende of gesin maak.

Die huis het 6 en suite-slaapkamers en 'n ruim oopplan-kombuis en leefarea. Daar is 3 slaapkamers elk met 'n dubbelbed, 2 kamers elk met 'n koningingrootte-bed en 'n kamer met 2 enkelbeddens en 2 driewkartbeddens. Die huis het 2 groot onthaalareas met ingeboude braaigeriewe binne en buite. Daar is ook 'n pizza-oond, tafeltennisblad en 'n pooltafel.

Die kombuis het 3 yskaste en 'n gasstoof. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 12. Die huis spog met 'n houtdek en plonspoel waar gaste die see-uitsigte kan geniet.

Die personeel wat op die perseel woon, help om die huis skoon te hou deur onder andere skottelgoed en vloere te was.

Kamer-opset

Slaapplek vir 18 mense 6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Yzervarkensfontein, Gouritsrivier, 1893, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cliff's Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 600
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R 7 600
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yzervarkensfontein, Gouritsrivier, 1893, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9cf08c375882f24305ae1667ff9424cc59af30de24df5037e347ed1a31964d31d086c62addc2dde41b44744b77c9df887a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 600 per nag (plek vir 18) 7 5 1 5 Yzervarkensfontein Gourits River 1893 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385816666667 21.662458333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang