Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilton Huis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Candice S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

It was exactly what we needed and appreciated the modern touch. Rooms and bedding were of a good standard, very cosy. The area is safe for kids to play.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Home away from home. Lovely boutique experience. Beautiful, modern, clean and fully equipped. The extra touches of comfort made the trip memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elri T
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Heerlike en gerieflike kuier. Die huis bied alles wat 'n mens nodig het om heerlik saam te kuier. Daar is alles in die huis waaraan jy kan dink en baie netjies. Gashere baie gasvry en behulpsaam. Dit is net 'n lekker stappie see toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Heerlik, ontspannend, beïndruk. Ek kan Hilton Huis met vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek van die dolle gejaag om rus vir jou siel te vind tussen berg en see, omring met pragtige fynbos. Ons verblyf was wonderlik! Die eienaars van Hilton huis het ons so spesiaal laat voel met al die moeite wat hulle gedoen het om ons welkom en tuis te laat voel. Die kinders kon vrylik fietsry, ons kon gemaklik see toe loop. Dit was so lekker om te gaan stap sonder om bang te voel. Ons sal beslis weer by Hilton Huis wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hiltonsingel 1722, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b0ce7dd23c215eb10533ca600fdd24f4c1e8944a23d26c85bf8b6a5332eccc4a707aa466154ebc649830f1c4eed706da368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1722 Hilton Circle Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.348771921349 18.836294213492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang