Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilton Splendour 2

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergview-weg 9, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hilton Splendor 2 bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Hilton geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n oornagverblyf.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie woonstel het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n patio met sitplek en gaste het toegang tot die eiendom se braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Bergview-weg 9, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergview-weg 9, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dbd75f4b17a7f60e955feaa4d600dd0c48f13f1fb29606902319e80e7042448192f43141f331e83397624f9875fa8100acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 9 Bergview Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.55456 30.28833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang